Nadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming.
Kinders by dosyne vir dié Hollywood-sterre in 2023
Kyk hier na al die paartjies wat vanjaar die volgende generasie Hollywood-sterre verwelkom het.
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Lizz Meiring
Lizz maak geurige maalvleis en vetkoek, en dit is heel gepas vir haar rol in “Vetkoekpaleis II”.
‘Nuwe dorp, nuwe man, nuwe uitdagings’ vir Ansu
ʼn Jaar gelede het Ansu van der Sluys ʼn ander huis, ʼn ander werk en ʼn ander van gehad. Vandag is sy ʼn sakevrou wat ʼn maand gelede die deure van haar eie binnenshuise versiering- onderneming, Hello Huys, geopen het.
Bekende sjef en kosskrywer sterf
Fatima Sydow is Dinsdag in ʼn hospitaal in Kaapstad oorlede. Sy was 50 jaar oud.
Dié Hollywood-sterre gegroet in 2023
Van Matthew Perry tot Tina Turner. Maroela Media onthou ʼn paar Hollywood-sterre wat vanjaar gesterf het.
Celine Dion se toestand verswak
Die wêreldbekende sangeres het nou ook beheer oor die werking van haar spiere verloor.
Video: Propvol program, maar Natasha wil altyd nederig bly
Maroela Media het by Natasha Joubert gaan inloer om uit te vind wat haar jaar as Mej. SA se hoogtepunte, uitdagings en haar opwindende beursprojek is.
Foto’s: ‘BSV’ se Louis M en sy Annique pasgetroud, ‘dolverlief’
“Sy het ʼn sagte en goeie hart, wat my laat besef het dat ek nie ʼn enkele dag verder sonder haar wil lewe nie.”
Nuwe moderekord vir ikoniese prinses Diana-rok
Die rok is vir sowat R21 miljoen, sowat 11 keer sy geskatte waarde, verkoop.
Babanuus vir nóg ʼn Bok
Marx is deel van ʼn string Springbokke wat dié jaar babanuus gedeel het.
Prinses Charlene en kie gekiek vir Kersfees
Monaco se koninklike gesin en ander koninklikes het pas hul Kerskaartjies vir 2023 gedeel.
Donker, eksentrieke karakters is Dries se kos
Dries Botha is onlangs as “Suidooster” se skurk James Blignaut te sien gewees en maak tans ʼn draai in “Arendsvlei” as polisiekaptein Kyle Borman.
Luister: Nuwe musiek, parfuum vir Irene-Louise ondanks tawwe jaar
Irene-Louise van Wyk bieg dat vanjaar een van die uitdagendste nóg was, en dat sy gereed is om 2023 vaarwel te heet.
‘Vetkoekpaleis’ se Liane steeds besig, borrelend
“Ek probeer die humor in alles raaksien, dit kom maar met ouderdom en wysheid, skattie.”
Hollywood: Babanuus vir ‘Lizzie McGuire’; Kim Kardashian se eersteling nou ʼn kletsrymer
In hierdie week se nuus uit Hollywood ontvang Zac Efron ʼn Hollywood-ster, en word die uitreikingsdatums vir “Bridgerton” se langverwagte derde seisoen bekendgemaak.
Oorsaak van ‘Friends’-akteur se dood bekend
“Sy dood is as ʼn ongeluk bestempel,” het die kantoor van die Los Angeles- mediese ondersoeker gesê.
Oorsaak van ‘Brooklyn Nine-Nine’-akteur se dood bekend
André Braugher se skielike dood het skokgolwe deur die vermaakbedryf gestuur.
Mimosas op haar eerste Kersfees alleen
Dit sal Danny Painter se eerste Kersfees sonder haar oorlede man, Philip, wees. Om haar deur die hartseer te kry, gaan sy vanjaar dinge ánders doen.
Eloff trek nuwe baadjie aan vir Anneli van Rooyen-treffer
Voordat Eloff bekend geraak het, het hy in ʼn pizzarestaurant in Sandton gesing. “Niemand het na my geluister nie, al het ek my hart uit gesing,” vertel hy.