Die Amerikaans gebore akteur was veral bekend vir sy rol as speurder Kenneth “Hutch” Hutchinson in die klassieke misdaadreeks Starsky & Hutch.
Dié dames gaan ‘om die vloer toer’ saam met Brendan
Wie gaan Brendan Peyper se hart wen?
‘Mary Poppins’-aktrise sterf op 100
“Vandag is ʼn hartseer dag vir Hollywood. Sy is omtrent die laaste van wat oorgebly het van ou Hollywood.”
Legendariese uitsaaier Edwill van Aarde se stem stil
Hy was ook die eerste Afrikaanse kommentator wat op TV van Lord’s, die hoofkwartier van krieket, af uitgesaai het.
Dubbeldoor-vreugde vir ‘Elders’-aanbieder op pad
“Ons het met die eerste sonar by die ginekoloog eers net een fetus gesien en na die hartklop geluister. Dit was ʼn pragtige, stil oomblik … en toe sien ons al drie gelyk ʼn tweede fetus op die skerm.”
Mickey, Minnie Muis se ouer weergawes nou openbare domein
Die skielike oplewing kom nadat die 1928-kortfliek, ‘Steamboat Willie’, se kopiereg op 1 Januarie vanjaar verstryk het.
Bekroonde Meksikaanse aktrise (90) sterf
Sy het ʼn sleutelrol vertolk in die fliek, wat handel oor ʼn Meksikaanse seuntjie wat familiegeheime ontdek terwyl hy ʼn musikant probeer word.
Kom kuier weer laataand by Rian
“Ek hoop om by elkeen iets te leer – nie net oor myself nie, maar ook oor Suid-Afrika en moontlike oplossings vir ons uitdagings.”
Foto’s: Terugblik op Britse koninklikes se besige jaar
Die Britse koninklike familie het vanjaar onder meer geskiedenis gemaak met ʼn nuwe koning, en danksy twee boeke vir talle skokonthullings gesorg.
Hollywood: Dié bekendes onthul alles in dokkies, memoires
Van prins Harry tot Britney Spears: bekendes het nie vanjaar geskroom om beheer oor hul eie lewensverhale te neem nie.
Radiovoorsitter, sanger sterf
“Johan het begin November net skielik sleg gevoel; ons het gedink dit is griep of Covid-19, maar hy het dae later met longontsteking in die intensiewesorgeenheid beland.”
Koninklike kinders pryk op Kersboodskap
Prins William en prinses Catherine, die prins en prinses van Wallis, het Maandag ʼn foto van hul drie kinders met Kerswense op sosiale media gedeel.
Ryk Neethling se suster Elsje oorlede
“Elsh, jy het nie jou stryd teen kanker verloor nie. Jy het die wedren van die lewe gewen deur onverpoosd te bly baklei met ʼn glimlag op jou gesig elke dag van jou lewe.”
Die Steyns doen Kersfees vanjaar anders
Douw en Carolyn Steyn sal nie oudergewoonte vanjaar ʼn tamaaie Kerspartytjie in “Palazzo Steyn” hou nie.
Luister: Nadine Blom het ‘nuwe liefde’
Nadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming.
Kinders by dosyne vir dié Hollywood-sterre in 2023
Kyk hier na al die paartjies wat vanjaar die volgende generasie Hollywood-sterre verwelkom het.
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Lizz Meiring
Lizz maak geurige maalvleis en vetkoek, en dit is heel gepas vir haar rol in “Vetkoekpaleis II”.
‘Nuwe dorp, nuwe man, nuwe uitdagings’ vir Ansu
ʼn Jaar gelede het Ansu van der Sluys ʼn ander huis, ʼn ander werk en ʼn ander van gehad. Vandag is sy ʼn sakevrou wat ʼn maand gelede die deure van haar eie binnenshuise versiering- onderneming, Hello Huys, geopen het.
Bekende sjef en kosskrywer sterf
Fatima Sydow is Dinsdag in ʼn hospitaal in Kaapstad oorlede. Sy was 50 jaar oud.
Dié Hollywood-sterre gegroet in 2023
Van Matthew Perry tot Tina Turner. Maroela Media onthou ʼn paar Hollywood-sterre wat vanjaar gesterf het.