Jenna het die nuus op Instagram bekendgemaak en geskryf: “Dink jy as ek Steve elke aand dwing om vir my te sing, dat ons baba sy stem gaan kry?”
Simoné nóg ʼn Pretorius ryker
Die aktrise Simoné Pretorius en haar man, Andries, het Dinsdag die ouers van ʼn babaseuntjie geword.
‘Barbie’-aanhangers sien rooi oor Oscar-benoemings
Sosiale media het behoorlik gegons oor die nuus dat “Ken” en nie “Barbie” vir ʼn Oscar benoem is nie.
Foto’s: Romantiese snitte by Paryse couture-modeweek te sien
Jennifer Lopez het behoorlik koppe laat draai danksy haar pasgemaakte Schiaparelli-jas, wat uit meer as 7 000 vars roosblare bestaan het.
TV-boer (36) sterf skielik
Hy was die boer wat tydens dié seisoen van ‘Boer soek ʼn vrou’ die meeste briewe ontvang het.
Wat is op die kassie?
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste plaaslike en internasionale kykstof wat reeksvrate en fliekvlooie se verbeeldinge aangryp, en loer na die akteurs wat kykers aan die gons het.
Foto’s: Britse prins besoek plaaslike botaniese tuin
Prins Edward is die jongste seun van wyle koningin Elizabeth II.
Jürgen Hellberg: Van Drakensberg tot die grens, reg in ‘Suidooster’
Maroela Media het met die akteur oor sy loopbaan, gesinslewe en weermagdae gesels.
Shangri-Las-hoofsanger (75) sterf
Die groep is veral bekend vir die tydlose treffer, “Leader of the Pack”.
Babanuus vir nóg ʼn Bok
“Ons vier die pragtige mamma in wording,” lees die inskrywing op Instagram saam met ʼn aanhaling uit Psalm 139.
Velkanker by Fergie gediagnoseer
“ʼn Ander diagnose so kort ná behandeling vir borskanker was ongetwyfeld ontstellend, maar die hertogin bly in goeie luim.”
‘Denemarke se prinses Kate’ nou koningin in eie reg
Koningin Mary is nie net die pasgekroonde Deense koningin nie, maar ook een van die wêreld se gewildste, moderne koninklikes.
Hollywood: Bafta-benoemings bekend; gewilde Disney-reeks eersdaags weer op kassie
“Oppenheimer” is ʼn voorloper by nóg ʼn toekenningsgeleentheid.
Luister: Groot FM-duo praat oor liefde vir klankgolwe
Getroue luisteraars van dié gemeenskapsradiostasie is al teen die tyd vertroud met die stemme van die twee omroepers wat weeksoggende verkeer op pad werk toe ligter maak.
Prins Harry los lastersaak teen Britse koerant
Die prins het ʼn stormagtige verhouding met die media en hou hulle verantwoordelik vir die dood van sy ma, wyle prinses Diana, wat in 1997 in ʼn motorongeluk in Parys dood is terwyl sy die paparazzi probeer ontduik het.
Pretoria-huisvrou en dogter reis om die wêreld
Dit is die storie van twee vroue wat die wêreld deurkruis op ʼn luukse skip vir 274 aande na 65 lande, 11 wêreldwonders en sewe vastelande.
Juan Boucher ʼn bulletjie ryker
“Sy is ʼn ma duisend – ʼn mens kan klaar sien sy is heeltemal verlief en verlore as dit by Bohdan kom.”
Brendan leer dames ken in ‘Op my eish!’
“Ek wil die eerste soen hê, ek doen baie moeite vir daardie soen,” het een van die dames erken.
Senior Britse koninklikes nou yl gesaai
Onlangse nuus oor die koning en prinses Catherine se gesondheid het talle vrae laat ontstaan oor wie intussen die voortou in Buckingham-paleis gaan neem.
Prinses Catherine sterk aan ná operasie
Dokters raai aan dat sy eers ná Paasfees haar openbare pligte hervat.