Dokters raai aan dat sy eers ná Paasfees haar openbare pligte hervat.
Dié bekendes se kroos skop skoolloopbaan af
Talle bekendes, onder wie Steve Hofmeyr en Rolene Strauss, het vanoggend hul spruite vir die heel eerste keer by die “groot skool” afgelaai.
Ryan Gosling se ‘Kenergy’ versprei soos veldbrand op sosiale media
Talle mense het gesê hy het presies soos sy karakter in dié fliek gelyk.
Bekendes straal in swart en rooi op Emmys-tapyt
Katherine Heigl, bekend vir haar rol in Grey’s Anatomy, het ʼn Marilyn Monroe-geïnspireerde Reem Acra-rok gedra met ‘n Marilyn Monroe-agtige bob-haarstyl.
Dit gaan goed met Else-gesin 5 weke ná ongeluk
“Daar het ʼn bonatuurlike kalmte oor ons gespoel ná die ongeluk gebeur het.”
‘Succession’ groet kleinkassie met ses Emmys
“Hierdie is ʼn program oor familie, maar dit gaan ook oor wanneer partydige nuusdekking vervleg raak met verdelende, regse politiek.”
Emmy-toekennings vanjaar op M-Net te sien
Vanjaar se Emmys sal ook moontlik hulde aan die oorlede ‘Friends’-akteur, Matthew Perry, bring.
Lugmaglid vlieënde sukses by VSA-skoonheidskompetisie
Madison Marsh het die eerste aktiewe lugmaglid geword om die gesogte Mej. Amerika-skoonheidskompetisie te wen.
Só het Margrethe koningin van Deense harte gebly
“Sy het ʼn sterk boodskap van patriotisme oorgedra, haar duidelik uitgespreek oor belangrike kwessies en het daarmee die beeld van ʼn ware leier geskep.”
‘Game of Thrones’-akteur weer in SA reeks te sien
Die Skotse akteur, Iain Glen, gesels met Maroela Media oor sy ervaring in Suid-Afrika.
Hollywood: Trouklokke lui weer vir ‘Spice Girl’; vrou wat ma vermoor nou sosialemediaster
In die week se nuus uit Hollywood vind ons uit oor watter bekendes se lewens flieks gemaak word, en kyk na Gypsy Rose Blanchard se lewe nadat sy op parool vrygelaat is.
‘Die Kaplyn’-akteur ondergaan prosedure ná ineenstorting
Dit kom nadat Ilán tydens een van “Die Kaplyn” se vertonings in Mei verlede jaar inmekaargesak het.
Sangeres waarsku aanhangers teen advertensieslenters
Sy is een van talle Suid-Afrikaanse bekendes wie se identiteite gebruik word om valse advertensies van onder meer gewigsverliesprodukte op sosiale media te versprei.
‘X-Men’-akteur (42) verloor kankerstryd
Hy het aan blindedermkanker gely.
Jan Bloukaas deel goeie nuus oor kankerstryd
“Dames en here, God leef!”
Oorsaak van Sinead O’Connor se dood bekend
“Die nadoodse ondersoeker se betrokkenheid by haar dood is dus afgehandel.”
Theuns se suster praat ná pa sterf
“Hulle is drie sonstrale in my son, ek sal aanhou skyn.”
Emile Swiegers kerf eie musiekpad in Afrikaans
“Al het ek nie gedink ek gaan presies soos my pa wees nie, het ek as mens en musikant nog altyd my eie identiteit gevorm en my eie ding gedoen, al het ek deur ʼn paar fases gegaan.”
Foto’s: Bekendes sjiek, stylvol by Golden Globes
Bekendes soos Julianne Moore, John Krasinski, Selena Gomez, Heidi Klum en “Saltburn” se Barry Koeghan was in rooi getooi – duidelik ʼn gunsteling-kleur vir die geleentheid.
Hollywood: Fluit-fluit, Britney se deuntjie is uit; skeisaak, trouklokke in ‘Bachelor’-drama
Maroela Media kyk ook na wie die Suid-Afrikaanse popster Tyla is, wat tans internasionale rekords breek.