“In tye van teenspoed was haar stem ʼn stem wat mense reg oor die wêreld, ook ons, moes hoor.”
Prinses Charlene sterk aan ná operasie in SA
Sy is Vrydag in ‘n hospitaal in Suid-Afrika onder algemene verdowing geopereer.
Lizz Meiring ná 50 jaar steeds op pad
Sowat 2 000 produksies en vyf dekades later is Meiring steeds op die pad, en hou sy konsert nét waar sy ʼn gaatjie vir haar eie opslaanverhoog en klanktoerusting kan vind.
Jongste musiekgroep laat die voete jeuk
Die vier kinders, wat almal in die Vaaldriehoek bly, is nie net soos boeties en sussies vir mekaar nie, maar maak ook heerlik saam musiek en spog al met twee musiekvideo’s.
Só knou pandemie SA se rolprentbedryf – verslag
Die verslag het ook ’n aantal kommerwekkende neigings soos ’n afname in fliekgangers onthul.
Hollywood: ABBA 1 000 weke op treffersparade; nuwe musiek vir Adele
ABBA Gold het deur die jare agt weke in die no. 1-posisie deurgebring en is tans in die 17de plek.
Nuwe musiek vir Reën ná liefdesteleurstelling
“Die feit dat ons verhouding op een manier tot ʼn einde gekom het, was natuurlik hartseer, en ons het tyd nodig gehad om daardeur te kan werk.”
Video: Gerduan Kemp-debuutalbum sien die lig
ʼn Splinternuwe musiekvideo vir die jongste enkelsnit, “Jou tipe jaloers”, is ook pas uitgereik.
Hou saam tuinfees op Stellenbosch
Stellenbosch, Suid-Afrika se eie dorp van eikebome, hou tans ʼn tuinweek wat spog met praatjies, toere, kuns, wyn en kos.
Foto’s: Daniel Craig met Hollywood-ster vereer
“Ek het nooit gedink dat myself dit sal hoor sê nie, maar dit is ʼn absolute eer om vertrap te word in Hollywood.”
Vrou oorval deur oproepe nadat nommer in ‘Squid Game’ verskyn
“Dit is ʼn nommer wat ek al vir langer as tien jaar gebruik, so ek is nogal uit die veld geslaan. Daar is meer as 4 000 nommers wat ek van my foon af moes vee.”
YouTube verwyder R Kelly se musiekkanale
Die platform het vantevore verskeie kanale verwyder ná skuldigbevindings deur die hof.
Foto’s: ‘Sterstatus’-wenner aangewys
Die program fokus daarop om jong vroue aan die vermaakbedryf bekend te stel deur werkswinkels en opleidingsessies om hulle voor te berei op ’n lewe in die kollig.
Video: Eerste voorsmakie van ‘Game of Thrones’-voorvolgreeks
In die lokprent word die stem van akteur Matt Smith, wat die hoofrol van prins Daemon Targaryen vertolk, gehoor.
Episode 6 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: Foto’s teen ’n sinkmuur
In die sesde episode is daar ’n wrede gesprek aan tafel wanneer Ronnie en Suzette by Lourens se ma gaan braai en Andries kan steeds nie deel hoe sy ma, Katja, oorlede is nie.
Russiese rolprentspan daag by ruimtestasie op
Die hoofdoel met dié reis is om die eerste rolprent in die ruimte te maak – voordat die Amerikaners hulle kan voorspring.
Fees ’n baken van hoop vir toneel, jeug
“Daar is jong diepte en ’n groot toekoms vir Afrikaanse toneel.”
Jongste Bond-avontuur laat loketrekords spat
Dit is die eerste Hollywood-uitreiking wat die $100 miljoen-kerf verbysteek, sonder dat China ingereken word.
Brendan kies geloof bo vrees op Top-20
Sy jongste enkelsnit, “Die wolf”, betree vandeesweek se Top-20 in die 11de posisie.
’n Roos vir Manie Jackson
Die sanger Manie Jackson is een van die talle Suid-Afrikaanse bekendes wat kan spog dat ʼn unieke roos na hulle vernoem is, en boonop is sy roos een sonder enige dorings.