Ester

Die vervaardigers van Houtkruis Die Musical en AfriFrans in samewerking met Joe Niemand bied aan ’n nuwe Afrikaanse Gospel musiekspel: Ester.

Die Ryk Weduwee

Uys Krige kon woorde op ‘n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word kosbaarder in sy aanslag, en dit vloei vryelik soos die water in die gragte tussen die vrugbare boorde op die ryk weduwee se plaas.

24/7/365

Suid-Afrika se eerste Idols-wenner Heinz Winckler bied na nege jaar in die musiekbedryf sy vyfde album 24/7/365. Die album met sewentien snitte sluit in die ballades 1001 Soene, Ek soek jou en Wat jy nooit sal vergeet nie.

Prikkel pot

13-24 Julie 2011 / Staatsteater AFRIKAVROU en die Suid Afrikaanse Staatsteater bied aan PRIKKEL POT Teks & Lirieke: Marié Beytell Regie: Lochner de Kock Musiek:…

Wees lig

Juanita du Plessis Juanita du Plessis is na vier jaar terug met haar nuutste geestelike album Wees lig. Dit kom na die groot sukses van…

Charlize Berg

Charlize Berg Charlize Berg het kitsbekendheid verwerf na die sukses van haar en Heinz Winckler se duet You and I. Haar debuutalbum kom kort nadat…

Sal vir altyd bly

Michael Lindt Die skrywer  en sanger van die gewilde treffer  Elvis Blue, Michael Lindt, se debuutalbum is hier. Sal vir altyd bly bevat dertien liedjies…

Bel die polisie

Dewald Dippenaar Dewald Dippenaar, wat bekendheid verwerf het met die liedjie Wys jou muis, is terug met ‘n nuwe album Bel die polisie. Die album…

Ek laaik van jol

Snotkop Snotkop se nuwe album Laaik van jol bevat 15 Afrikaanse nuutskeppinge uit sy eie pen. Francois Henning, oftewel Snotkop, stel op die nuwe album…