Die vakbond Amcu sê ongelukke van dié aard is die hoofoorsaak van sterftes onder mynwerkers in Suid-Afrika.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "AMCU"
Mynwerker sterf tydens afsonderingsperiode
ʼn Werker is Woensdagoggend vroeg dood by die Mzimkhulu-steenkoolmyn in Mpumalanga.
Mynwerkers sit vas in goudmyn
Die myn is tot 4 km diep en bekend vir sy seismiese aktiwiteite.
Amcu ontstoke na nóg ʼn sterfte by Harmony-myn
“Die bedryf het bloed aan sy hande en die lewe van ʼn Afrika-werker is steeds goedkoop.”
Platinumvervaardigers, vakbonde teken driejaarooreenkoms
Platinumvervaardigers het Vrydag gesê ʼn driejaarloonooreenkoms is met die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) in die platinumbedryf onderteken.
Amcu se deregistrasie opgehef
Die departement van arbeid het Maandag gesê die vakbond Amcu sal nie gederegistreer word as ʼn vakbond nie.
Agter die skerms van Marikana
Om jaarliks die dood van 34 mense te herdenk, is nie verkeerd nie. Dit kan egter nie gedoen word deur oor die wreedaardige moorde van tien onskuldige mense te swyg en ander feite rondom die tragiese gebeure vir populistiese gewin te verbloem nie, skryf Gideon du Plessis.
Amcu nog onseker oor Sibanye-Lonmin-samesmelting
Amcu het nog nie besluit of hy by die hofaansoek gaan aansluit om Sibanye-Stillwater se samesmelting met Lonmin Plc tersyde te stel nie.
Onrus oor looneise vir platinumbedryf
Ontleders sê voorts Amcu se houding is nie goed vir arbeidsverhoudinge nie en kan net betrekkinge tussen werkers en werkgewers verder versuur.
Voormalige Amcu-leiers in hof oor moord
Die voormalige Amcu-leiers is daarvan beskuldig dat hulle teen mynwerkers en vakbondleiers saamgespan het.
Amcu kry die wind van voor
Die vakbond Amcu, wat bloedneus gekry het tydens sy vyf maande lange staking by die goudmynafdeling van Sibanye-Stillwater, het nóg slegte nuus gekry.
Amcu ís ʼn ‘ware vakbond’, sê Mathunjwa
“Dit is baie duidelik dat daar ’n doelbewuste poging is om Amcu te vernietig.”
Amcu se dae dalk getel
Die departement van arbeid het kennis gegee dat hy die mynwerkersvakbond Amcu se registrasie by die departement wil kanselleer.
Hulp gevra vir beseerde werkers ná staking
Die vakbond Solidariteit het Donderdag die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater versoek om finansiële, emosionele en ander ondersteuning te bied aan die talle gesinne wie se huise afgebrand is tydens ʼn vyf maande lange staking wat met geweld gepaard gegaan het.
Sibanye-staking kom tot ʼn einde
ʼn Staking deur lede van die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) by Sibanye-Stillwater se goudmynbedrywighede het byna vyf maande later tot ʼn einde gekom.
Beleidsonsekerheid bly ’n turksvy vir SA ekonomie
“Dit is tyd dat Suid-Afrika verby die 1,5%-groeikoers waarin hy vasgekeer is, moet kom,” het S&P gesê.
Amcu bly staak by Sibanye-Stillwater
“Hierdie is nie ʼn stryd tussen werkgewer en werkers nie; dit is nou ʼn politieke saak en dit is hoekom die regering stilbly oor hierdie kwessie.”
Amcu sal herbesin oor staking by Sibanye
Die staking duur reeds meer as vier maande lank.
Sekondêre Amcu-staking deur arbeidshof opgeskort
Die arbeidshof het ʼn beplande sekondêre staking deur Amcu opgeskort hangende ʼn uitspraak oor Lonmin se aansoek om ʼn interdik te bekom.
‘Amcu moet verantwoordelik begin optree’
Amcu se staking by Sibanye-Stillwater, wat reeds drie maande duur, is ʼn reuse- bydraende faktor tot die feit dat nagenoeg 7 000 werknemers nou aflegging in die gesig staar.