“Baie van hierdie kinders ken ook net armoede of sukkelende omstandighede. Ons wil hê hulle moet weet hulle kan droom en boonop beloon word vir hul harde werk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Beaufort-Wes"
Beaufort-Wes ‘swakste munisipaliteit’ in Wes-Kaap
“Die PA se alliansie met die ANC beklemtoon verder hul minagting vir die welstand van die gemeenskap wat hulle veronderstel is om te dien.”
N1 gesluit ná trokke bots, brand
Die botsing het die lewe van twee mense geëis.
Egpaar se skietdood ondersoek
Die polisie ondersoek ’n saak van moord en doen ’n geregtelike doodsondersoek.
Ma in hof oor baba in drein
Maroela Media het vroeër berig die babaseuntjie is Maandagaand deur twee tieners, Anke Batt (15) en Renaldu van der Nest (15), in ʼn stormwaterdrein gevind.
Hulp stroom in na tieners baba uit stormwaterdrein red
“Hulle het eers gedink dis dalk ʼn kat wat vanuit die drein gehuil het, maar later het hulle vasgestel dat dit ʼn baba is.”
Nutsman swaar gestraf vir verkragting, moord
Anthea Thopps is in Julie verlede jaar in haar huis verkrag en daarna verwurg.
6 sterf in busongeluk
Die bestuurder was kort ná die ongeluk skoonveld.
Rondloperleeu: ‘Dit was ʼn mooi storie’
Dié mannetjiesleeu, wat ʼn stewige 230 kg weeg, is vanoggend binne ʼn uur weer verdoof en in ʼn krat gelaai.
Rondloperleeu trek tweede prooi plat
Reynold Thakuli het verlede week voorspel dat die leeu weer honger behoort te wees nadat hy weke gelede ʼn eland platgetrek het.
Rondloperleeu ‘teen dié tyd weer honger’
Die leeumannetjie het sowat tien dae gelede ʼn eland op ʼn plaas aangrensend aan die park gevang.
Nuwe inligting bekend oor rondloperleeu
Van der Walt het gesê sy spanne het reeds in klowe asook teen steil, rotsagtige heuwels en op bergtoppe gesoek.
Rondloperleeu glo nie bedreiging vir dorp
Beaufort-Wes is aan die teenoorgestelde kant van die park geleë.
Rondloperleeu steeds op vrye voet
Veldwagters wat soek na die leeu wat ʼn week gelede uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap ontsnap het, het Vrydag gesê hulle het die dier gewaar.
Helikopter ingespan in soektog na rondloperleeu
Dié spoor is glo gevolg tot op ’n punt waar dit selfs vir ’n 4×4-voertuig ontoeganklik sal wees.
Rondloperleeu trek eland plat
Die groot hoeveelheid van die karkas wat opgevreet is, verhoog spoorsnyers se kanse om die leeu op te spoor.
Deurbraak in soektog na rondloperleeu
“Dit is ten minste ʼn positiewe deurbraak in die soektog.”
Nóg ʼn rondloperleeu in Karoo gesoek
Dié leeu is nie die Karoo se eerste rondloperleeu nie. Die bekende rondloperleeu, Sylvester, het in 2016 uit dieselfde park ontsnap waarna hy byna ʼn maand lank op vrye voet was.
Ma sterf, pa en kinders ernstig beseer
Reddingsbeamptes het sowat twee uur lank geswoeg om die oorledene (in haar vroeë 40’s) se liggaam uit die wrak te verwyder.
Heel eerste luiperd in Karoopark gewaar
“Daar was nog nooit vantevore enige bewyse van luiperds se teenwoordigheid in die amper 40 jaar oue Karoo Nasionale Park nie.”