“Ons almal weet sy is onbevoeg.”
Alles vir die sleutelwoord "Busisiwe Mkhwebane"
OB-werker getuig hy mag nie notas neem, vergadering opneem
“Toe my skootrekenaar aan my terugbesorg is nadat daarop beslag gelê is, het ek opgemerk dat al die e-posse in my argieflêer van die e-posadresse van 2017 verdwyn het.”
Komitee sê OB-ondersoek sal nie ontspoor word
“As hierdie proses regverdig gaan wees en alles dek, sal dit nie in September klaar wees nie. Die omvang is groot.”
Komitee hoor OB versuim ‘om sonder vrees of guns op te tree’
“Die Openbare Beskermer (OB) maak bevindings wat jou én ander mense regstreeks raak, sonder om jou ooit te roep om getuienis af te lê.”
Waarnemende OB stuit Mkhwebane se appèlaansoek
Die waarnemende OB sê in ʼn brief dat die regsfirma wat die aansoek namens Mkhwebane ingedien het, dit nie in opdrag van die OB se kantoor gedoen het nie.
OB wil skorsing betwis
“Ek bly hoopvol en optimisties dat geregtigheid eendag sal geskied en die waarheid sal seëvier.”
Parlement mag voortgaan met mosie teen OB
Die regter het Vrydag bevind die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, se aansoek “skiet tekort” aan die vereistes vir ’n interdik teen die mosie.
Ramaphosa skors OB
Adv. Busisiwe Mkhwebane sal geskors bly totdat die onbesliste ondersoeke teen haar afgehandel is.
OB verskaf redes waarom sy in amp moet aanbly
Adv. Busisiwe Mkhwebane se kantoor sê die OB het haar brief “onder protes” aan pres. Cyril Ramaphosa gestuur.
Gʼn sukses vir OB in hoogste hof
Die openbare beskermer wou ʼn interdik teen die speaker en die artikel 194-komitee bekom om hulle te verhoed om voort te gaan met die ondersoek oor haar bevoegdheid om die amp te beklee.
OB se skorsing ‘nodig, dringend’
“Die proses is noodsaaklik en dringend, gegewe die verskeie negatiewe uitsprake teen die openbare beskermer.”
EFF skaar hom by OB oor moontlike skorsing
Die burgerregtegroep Outa sê weer op sy beurt die saak teen adv. Busisiwe Mkhwebane (OB) sloer al veels te lank.
Mkhwebane moet sê hoekom sy nie geskors moet word
Mkhwebane het in reaksie daarop gesê sy het nie die brief van die speaker waarna Ramaphosa verwys – dat die parlementêre proses teen haar voortgaan – ontvang nie en voer aan dit dui op ʼn “gejaagde proses”.
Parlement gaan voort met proses teen OB
Die parlement het pres. Cyril Ramaphosa verwittig dat die komitee belas met die proses oor die moontlike verwydering van adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), met sy werksaamhede voortgaan.
OB loop hofbloutjie oor Zille-twiet
Zille het in die appèlhof onder meer aangevoer die OB se verslag skep ʼn gevaarlike presedent oor vryheid van uitdrukking en veral politieke uitsprake.
Parlement kan voortgaan met staat van beskuldiging teen OB
Die proses om die OB uit haar pos te laat verwyder is tydelik deur die hooggeregshof se uitspraak gestuit.
OB wil proses stop ná hofuitspraak oor reëls
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), meen die parlementêre proses om te bepaal of sy vir haar amp geskik is, moet met onmiddellike inwerkingtreding gestaak word in die lig van ’n uitspraak in die hooggeregshof in Kaapstad.
OB Maandag weer in hof om ondersoek te stuit
Sy vra die hof om te verklaar dat die reëls onregmatig, ongrondwetlik en ongeldig is.
Komitee bekend wat oor OB se lot besluit
Partye het tot 31 Maart tyd gehad om name vir die komitee voor te lê.
Gordhan wen weer teen openbare beskermer in die hof
‘n Volbank regters van die Pretoriase hooggeregshof het reg tot appèl geweier aan die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane.