“Die voortgesette blootstelling aan die OB se onbevoegdheid kan nie toegelaat word nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Busisiwe Mkhwebane"
D-dag vir Openbare Beskermer
Daar blyk groot verdeeldheid binne die ANC te wees oor die kwessie.
ANC hoogs verdeeld oor OB
Die ANC-hoofsweep in die parlement se lang en versigtig bewoorde mediaverklaring laat blyk dat die detail op die punt is om op skadelike wyse uit te lek en dat die ANC solank skadebeheer doen.
Nog geen besluit oor OB nie, sê ANC-koukus
“In hierdie stadium is die ANC-koukus baie duidelik: dit sal voortydig wees om te bepaal of daar ʼn stemmery sal wees vir of teen die verwydering van die openbare beskermer.”
Mkhwebane moet werksaansoek by Staatsveiligheid vir DA wys
Die openbare beskermer het die DA hof toe gesleep nadat die party haar ʼn spioen genoem het.
OB-kantoor slaan vure dood ná verslag
Die OB-kantoor sê Mkhwebane is vol vertroue dat sy van enige beweerde wangedrag kwytgeskeld gaan word.
OB waai dalk oor ‘bewyse’ van onbevoegdheid
Die howe het reeds verskeie verdoemende bevindings teen adv. Busisiwe Mkhwebane gemaak en haar bevoegdheid vir die pos is al etlike kere bevraagteken.
OB in beskuldigdebank vir meineed
Drie aanklagte staar adv. Busisiwe Mkhwebane in die gesig.
Mkhwebane met sabbatsverlof ‘om te rus’
Die Openbare Beskermer se verlof het reeds op 15 Januarie begin.
Meineed-aanklagte: OB beloof samewerking
“Sy is vol vertroue dat die hof haar van enige oortreding sal vryspreek.”
Valke ontvang dagvaarding vir hoë
Die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) het ʼn dagvaarding ontvang vir die hoof van ʼn instansie wat opgerig is kragtens hoofstuk 9 van die Grondwet.
Geen sameswering oor OB se arres, beweer presidensie
Die presidensie het Maandag ʼn berig in The Star, “CR plotting PP’s arrest”, as vals nuus bestempel.
OB reageer op hofuitspraak
Adv. Busisiwe Mkhwebane meen daar is meer as genoeg bewyse om haar verslag oor die sogenaamde “rogue”-eenheid in die SAID te staaf.
Openbare beskermer gestraf in hofuitspraak
Die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het haar grootste loesing tot dusver in die hooggeregshof in Pretoria op die lyf geloop – en die regters het gesorg dat sy met ’n bestraffende persoonlike hofbevel haar leuenagtigheid aan haar eie sak voel.
Meer tyd vir paneel wat OB moet ondersoek
Die paneel sê daar is geweldig baie getuienis wat oorweeg moet word.
Aanstel van paneel oor OB verwelkom
Die DA sê hy is ingenome dat die parlement nou een stap nader daaraan is om Mkhwebane aanspreeklik te hou.
Speaker reg om Mkhwebane in konstitusionele hof te pak
Speaker Thandi Modise gaan egter nie die OB se aansoek by die konstitusionele hof om verlof tot appèl teenstaan nie.
Verwydering van OB: Speaker sê dalk volgende week
Alle politieke partye in die parlement het reeds hul voorleggings gemaak oor wie op so ’n paneel moet dien.
Verpletterende nederlaag vir OB
Die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het ʼn nederlaag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gely met haar argumente wat verpletterend verwerp is.
Openbare beskermer opnuut in die spervuur
Die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het nogmaals geen bevinding van wandade teen die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, of oudminister Tina Joemat-Pettersson gemaak nie.