Munisipale spanne is steeds volstoom besig met opruiming en werk so vinnig moontlik om strande weer soos normaal te laat lyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mosselbaai"
Mosselbaai-man in hof oor seksdade met kind
“Die slagoffer het die voorvalle aan ʼn persoon wat hy vertrou het bekend gemaak waarna die saak onder die aandag van die polisie gebring is.”
Wes-Kaapse wegbreek bied Groot Vyf, wyn en jenewer
Wildkyk is een van die groot plesiere wat ons in Afrika kan geniet en as jy boonop in die Kaapprovinsie tussen leeus en jagluiperds ook nog ʼn hele gros olifante en buffels sien, voor jy aan ʼn jenewer teen sononder teug, is die lewe mooi, skryf Maryke Roberts.
Unieke restaurant gee nuwe lewe aan ou vuurtoring
Die Kearneys sê hulle voel geëerd om op dié geskiedkundige plek hul restaurant te hê, maar soms is hulle nog verstom oor die sukses van die projek.
Diasstrand deels oop ná walvisse uitspoel
Die bedrywige strand was vir die afgelope twee dae gesluit nadat vier dwerg-spermwalvisse op die strand uitgespoel en gevrek het.
Diasstrand gesluit ná walvisse uitspoel
“Dit was hartseer om hulle so magteloos te sien.”
Wagte by stortingsterrein doodgeskiet
ʼn Span bestaande uit lede van verskeie polisie-eenhede is saamgestel om die moord op twee veiligheidswagte by ʼn stortingsterrein in Mosselbaai te ondersoek.
Kusdorpie staan saam om familie-erfstuk te vind
“Daar het van kunstenaars tot gemeenskapspolitici om daardie tafel gesit.”
Gemeenskap veg om Mosselbaai-vyeboom te red
Dieselfde boom is in Augustusmaand ook geweldig beskadig toe ʼn ander verdagte van sy takke probeer verwyder het.
Witdoodshaai spoel in Hartenbos uit
ʼn Mariene bioloog in die gebied vermoed dat die haai deur ʼn orka, of sogenaamde moordvis, gedood is.
Pinnacle Point-moord: Bejaarde egpaar tree hier af
Die egpaar se drie kinders sal vandag met die bestuur van die landgoed vergader oor Saterdag se voorval waartydens hul ma vermoor en hul pa verskeie steekwonde opgedoen het.
Vrou in luukse landgoed vermoor
Sake van moord en poging tot moord word ondersoek nadat ʼn 79-jarige vrou vermoor en haar man beseer is in ʼn huis in die luukse Pinnacle Point-landgoed in Mosselbaai.
Steeds geen teken van man wat by Mosselbaai in see val
ʼn Noodboodskap is op ʼn WhatsApp-groep uitgestuur dat ʼn persoon by die St Blaize-staproete by die Mosselbaai-gholflandgoed van die kranse in die see geval het.
Man gevonnis na hy 96-jarige seksueel aanrand
Mark Labuschagne (37) het by ’n aftreeoord in Mosselbaai gewerk waartydens daar twee voorvalle plaasgevind het. Daar is ook kinderpornografie op sy selfoon gevind.
Wen: Dias-somerfees in Mosselbaai is om die draai
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Dias Summer Festival in Mosselbaai op Vrydag 17 Desember.
Man vas wat na olieplatform by Mosselbaai swem
Die man is glo om 04:30 op die voetstuk van dié platform aangetref en in hegtenis geneem.
Vermiste man se voertuig gevind
“’n Ontbinde liggaam van ’n man is binne die motorwrak gevind.”
Total onttrek aansoek om eksplorasie
Dié nuus word as ’n oorwinning vir die geraakte gemeenskappe en omgewing aan die Kaapse Suidkus bestempel.
Foto’s: Verken die geheime Gourikwa
Iewers aan die kus tussen Mosselbaai en Stilbaai, ’n hele ent van die hoofroete, lê Gourikwa – ’n versteekte natuurreservaat van 2 000 hektaar met ’n ongerepte kuslyn van 5 km.
Talle se trouplanne daarmee heen ná man hulle glo inloop
Sowat 50 bruidspare wat derduisende rande aan ʼn troukoördineerder betaal het, is woedend nadat die onderneming die afgelope week sy deure gesluit het.