ʼn Olike Novak Djokovic moes diep delf teen Tallon Griekspoor, maar die Serwiese ster het uiteindelik na sy negende kwarteindstryd op ʼn streep in die Parys-meesterstoernooi deurgedring.
Alles vir die sleutelwoord "Novak Djokovic"
24 Grand Slams – Novak is die tenniskoning!
“Novak Djokovic is gebore om te wen en ʼn tennismeester. Wat sporttalent betref, is daar nie veel mense soos hy in die wêreld nie.”
Carlos-Novak-eindstrydtrein tel spoed op
Carlos Alcaraz en Novak Djokovic het al twee na die halfeindstryd van die Amerikaanse Ope deurgedring.
Novak marsjeer voort, Iga struikel oor Jelena-hekkie
Novak Djokovic is deur na die kwarteindstryd van die Amerikaanse Ope, maar Iga Swiatek het teen Jelena Ostapenko vasgeval.
Novak wen wéér ná ʼn tweestelagterstand
“Dit is eintlik ongelooflik. Dit is amper 02:00 en baie mense is steeds hier om die wedstryd te volg… Laslo verdien ʼn groot klop op die skouer vir die wyse waarop hy gespeel het.”
Novak op voorvoet in New York
Novak Djokovic het nog net 11 potte in vanjaar se Amerikaanse Ope afgestaan.
Novak pronk weer in New York
Novak Djokovic het sy eerste Amerikaanse Ope-wedstryd in twee jaar op ʼn drafstap gewen toe hy vir Alexandre Muller met 6-0, 6-2 en 6-3 geklop het.
McEnroe besing immergroen Djokovic se lof
“Ek dink hy kan nog vir drie of vier jaar aanhou speel. Dit is moeilik om te glo dat enige speler so goed kan doen op sy ouderdom; ek dink nie ons het al ooit so iets gesien nie.”
Djokovic tem hitte; Alcaraz in epiese eindstryd
“Dit is malligheid, ek weet nie eintlik hoe om die wedstryd anders te beskryf nie. Dit was beslis een van die taaiste wedstryde van my loopbaan.”
Dit is weer Alcaraz teen Djokovic
“Dit is baie goed vir tennis as die wêreld se twee voorste spelers teen mekaar in ʼn eindstryd speel.”
Novak deur na halfeindstryd in Cincinnati
“Ek was op my beste in die eerste stel en kon amper met foutlose tennis vorendag kom.”
Roger, Rafa nie eens beste van eie era – Connors
“Iemand het op Twitter ʼn foto van ʼn 50-jarige Novak Djokovic gedeel waarin hy steeds besig is om ʼn wennerstoespraak op Wimbledon se hoofbaan te gee. Ek was mal daaroor.”
Kyk: Novak beboet ná hy raket flenters slaan
Novak Djokovic het sy raket in die vyfde stel van die Wimbledon-eindstryd teen Carlos Alcaraz stukkend geslaan.
Novak sien uit na herontmoeting met Carlos
“Ek dink nie ek het al ooit teen ʼn speler soos hy gespeel nie.”
Nóg ʼn mylpaal vir Novak
Novak Djokovic speel vandag in sy 100ste wedstryd op Wimbledon wanneer hy teen Pole se Hubert Hurkacz op die hoofbaan te staan kom.
Djokovic steeds Wimbledon-gunsteling – Alcaraz
“Novak is die gunsteling om Wimbledon te wen, maar ek sal probeer om op hierdie vlak te speel om die kans te hê om hom te klop of die eindstryd te haal.”
‘Nicklaus, Jordan en Djokovic’
Gary Player, die Suid-Afrikaanse gholflegende, meen Novak Djokovic tel onder die grootste sportsterre van alle tye.
No. 23 is hier vir Novak!
Novak Djokovic het die Franse Ope gewen om die 23ste Grand Slam-titel van sy loopbaan in te oes.
Uitjouery is ‘belaglik’ – McEnroe
John McEnroe het vir Novak Djokovic in die bres getree nadat die Franse skare die Serwiër vroeër uitgejou het.
Novak hoop hy is op sy beste in Parys
Rafael Nadal se uittredeplanne het hom ook oor sy eie loopbaan laat besin.