Sebastian Korda het op die randjie gestaan om die toernooi te wen, maar Novak Djokovic het oudergewoonte terugbaklei en weer eens vir almal gewys dat hy ʼn tennismeester is.
Alles vir die sleutelwoord "Novak Djokovic"
Novak deur na kwarteindstryd in Adelaide
ʼn Nuwe jaar, maar dieselfde Novak Djokovic.
Novak op die wenpad in Australië
Oudergewoonte het Novak Djokovic die nuwe jaar op ʼn wennoot begin toe hy met Constant Lestienne in die Adelaide International 1-toernooi afgereken het.
(No Vac) Djokovic land in Australië
“Ek dink hy gaan weer die speler wees om te klop.”
‘Novak kan selfs beter word’ – afrigter
Novak Djokovic het nie net een van Roger Federer se rekords in Turyn geëwenaar nie, maar hy het ook ʼn wentjek van $4,7 miljoen in die sak gesteek.
Novak bespreek plek in halfeindstryd
“Dit was een van my beste wedstryde van die jaar.”
Djokovic se kop dalk deur vir Australiese Ope
“My prokureurs kommunikeer met die regering van Australië. Dit is al wat ek vir nou kan sê.”
Niks Grieks vir Novak in Turyn
Novak Djokovic het in sy eerste wedstryd van die ATP-eindtoernooi in Italië korte mette met Stefanos Tsitsipas gemaak.
Jonges kan Novak, Rafael opdraande gee
Die kollig sal helder op die twee tennislegendes Novak Djokovic en Rafael Nadal skyn wanneer die ATP-jaareindtoernooi Sondag in Turyn in Italië begin.
Djokovic marsjeer voort in Parys
ʼn Veglustige Novak Djokovic het vir die kwarteindstryd van die Parys-meesterstoernooi gekwalifiseer toe hy met Rusland se Karen Khachanov afgereken het.
Het Novak die fontein van jeug gevind?
“Ek is baie dankbaar en geseënd om in hierdie stadium van my lewe nog goeie tennis te kan speel – 35 is immers nie meer 25 nie!”
Djokovic droom nog van Olimpiese glorie
Novak Djokovic sal 37 jaar oud wees wanneer Parys gasheer vir die Olimpiese Spele in 2024 speel.
Novak wys hy is tuis op enige baan
Danksy Novak Djokovic se triomf op Tel Aviv se harde baanoppervlak het hy die eerste manspeler geword om vanjaar ʼn titel op al drie speeloppervlakke in te oes.
Novak troef goeie vriend in Israel
“Dit is nooit maklik om teen iemand te speel vir wie jy soveel respek het nie, maar ons is albei professionele spelers en ons wou ewe graag die wedstryd wen.”
Novak deur na Tel Aviv-kwarteindstryd
“Dit was een van die langste potte waarin ek nóg gespeel het en ek het al in baie wedstryde gespeel. Pablo verdien egter lof vir die wyse waarop hy vir elke punt geveg het.”
Novak dink nog nie aan uittrede
“Ek wil nog speel, selfs al het ek al baie van my doelwitte bereik. Ek het steeds ongekende passie vir die sport en ek is honger vir sukses.”
‘Roger, dit is ʼn eer om jou te ken’
Novak Djokovic, Roger Federer se spanmaat in die komende Laverbeker-skouspel, het ook hulde aan die Switserse tennismeester gebring.
Australiese Ope wink vir ‘No vac’ Djokovic
Novak Djokovic is verlede jaar vir drie jaar verban om vir ’n nuwe visum hier aansoek te doen. ’n Nuwe Australiese regering het egter sedertdien aan bewind gekom.
Inenting keer Novak ook om in Kanada te speel
Intussen het duisende mense reeds ’n aanlyn petisie onderteken wat eis dat Novak Djokovic toegelaat word om aan die Amerikaanse Ope deel te neem.
Nóg politici steun Novak
’n Lid van die Amerikaanse senaat het na die “onwetenskaplike beleid” gekap wat besoekers (en tennisspelers) aan die VSA verbied.