ʼn Vragmotorbestuurder het Maandagoggend twee liggame in die bos langs die M19-pad digby Swartkops gewaar.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Polisieman skiet glo pastoor, nog twee
Die beampte sal na verwagting vandag in die hof verskyn op aanklag van moord en poging tot moord.
Drie senior polisiebeamptes se afdanking omgekeer
Drie senior polisiebeamptes in die Oos-Kaap se afdanking is ter syde gestel te midde van erge druk, maar hulle is steeds vir ‘n tydperk geskors.
Munisipaliteit moet ook opdok ná seksuele aanranding
Die vrou se lynhoof het die oggend in haar kantoor ingestap, haar gegroet, na haar lessenaar geloop en sy mond op hare gesit en sy tong in haar mond probeer dwing.
Ondersoek kom ná leerder tydens kamp verdrink
Die departement van onderwys sê dit is ook kommerwekkend dat die voorval nie onmiddellik by die departement aangemeld is nie.
Tiener verdrink in see tydens skooluitstappie
Daar was die betrokke dag 30 leerders op die skooluitstappie.
Woede ná afdanking van drie senior polisieoffisiere in Oos-Kaap
Volgens die DA lyk dit of die drie se afdanking moontlik rasgedrewe kan wees.
Dag Zero kruip nader vir Oos-Kapenaars
Die voortslepende droogte het ʼn ernstige invloed op die gebied se boerderybedrywighede.
Oos-Kaapse vrou ‘nog angstig’ ná plaasaanval
Die egpaar sukkel nog om die gebeure van die aand van 14 April te verwerk en het bykomende veiligheid by hul huis aangebring om ’n bietjie rustiger te kan slaap.
Motor se dak afgeruk toe dit koedoe tref
Die motor se voorruit het ook in die slag gebly.
Bendelid swaar gestraf vir omstander se moord
ʼn Vrou is in Januarie verlede jaar deur ’n dwaalkoeël in die kop getref toe ’n bendelid en nog ’n persoon stry gekry het.
Polisiebeamptes gevonnis ná hul verdagte doodmartel
Die voorval het plaasgevind te midde van die twee polisiebeamptes se ondersoek na ’n klag van huisbraak.
Oorsaak van voëlvrektes in die Oos-Kaap bekend
Op 7 April is altesaam 76 dooie voëls in Qonce (King Williams Town) aangemeld.
Wildekus kap terug oor ‘dodelikste’ Oos-Kaap
Die Britse nuusberig fokus op die Oos-Kaap, en veral die provinsie se landelike gebiede, en lui “wanneer dit kom by die koronavirus, is hierdie die dodelikste plek ter wêreld”.
Beloning vir inligting oor plaasaanval
Die egpaar Erica en Andri Fox is ʼn week gelede op hul plaas tussen Alicedale en Paterson oorval en beroof.
Gebede verhoor toe hemel se sluise in Oos-Kaap oopgaan
“Dit reën! Halleluja, prys die Here! Dankie vir die gebede.”
Bejaarde egpaar se lyke in badkamer in aftreeoord gevind
“Dit lyk of niks uit die huis gevat is nie en daar was ook geen tekens van gedwonge toegang nie.”
Masjiengraaf wat voete kry, verlate gelos
“Dit word beweer dat vier mans met ʼn vragmotor, sonder ʼn nommerplaat, die sekuriteitsbeampte by die skool se ingangshek beveel het om hulle by die terrein in te laat.”
Opod ondersoek polisieskietery in Lusikisiki
Die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod) ondersoek die omstandighede waartydens ʼn inwoner Woensdag in Lusikisiki in die Oos-Kaap dood is.
Kom bid saam vir reën in die Oos-Kaap
Dié provinsie het jare gelede goeie reën gehad en die Kougadam is tans minder as 5% vol.