Die jong man het vroeër vandag skuldig gepleit op aanklag van verkragting en poging tot moord.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Gesoekte verdagte vas ná minderjarige se verkragting
Die polisie het lede van die publiek wat na vore gekom het met inligting oor waar hy hom bevind, daarvoor bedank.
Polisiebeampte vas oor man wat in aanhouding sterf
ʼn 28-jarige speurder van Barkley-Oos-polisiestasie in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem. ‘n Tweede verdagte is nog voortvlugtig.
Twee in hof wat kind glo dwing om ontlasting te eet
ʼn Paartjie van Queenstown in die Oos-Kaap het Woensdag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hulle glo ʼn 12-jarige seun gedwing het om sy eie ontlasting te eet.
Gesinslede van DKD-hoë sterf in brand
’n Distrikskommissaris van die departement van korrektiewe dienste en sy jongste dogter kon daarin slaag om uit die brandende huis te kom.
Munisipale amptenaar in hof oor lisensiegeld
Geld wat ontvang is vir die lisensiëring van voertuie is glo vir persoonlike gewin gebruik.
Drie soek ná Oos-Kaapse plaasmoord
Die 79-jarige John Viedge is vroeg vanoggend in sy plaashuis doodgeskiet.
Beesboer (79) in Oos-Kaap vermoor
Die boer is na bewering deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Bestuurder verdrink toe motor in meer beland
Die motor met drie insittendes het in die Noordeinde-meer beland.
3 in hof vir mensehandel
’n Ma het glo haar dogter en dié se niggie aan winkeleienaars verkoop.
Video: Agt busse brand uit in PE
Betogers het groot skade aan infrastruktuur in Gqeberha aanrig en ʼn plaaslike kliniek bestorm.
Ma verkoop glo gestremde kind aan mans
Voorlopige inligting dui daarop dat sy die kinders vir seksuele doeleindes aan die mans verkoop het.
Betogers maak amok in Grahamstad, PE
Groot gedeeltes van die N2 was gesluit en ʼn petrolbom is na Makhanda se departement van sanitasie en vullisverwydering geslinger.
Hospitaal ontvang mobiele lykshuis
Die tweede golf van Covid-19-sterftes wat Suid-Afrika in Januarie getref het, het dié provinsie hard geslaan en reusagtige druk op gesondheidsorg geplaas. In dié tydperk was dit toenemend moeilik vir dié hospitaal om lyke van Covid-19-sterftes te isoleer van ander sterfgevalle in die hospitaal.
Gastehuis-eienaar in hof ná paartjie in stort sterf
’n Jong paartjie is verlede jaar dood in die stort van ’n gastehuis aangetref. Die eienaar van die gasteplaas staan nou tereg op albei se moord.
Man gesoek oor verkragting op minderjarige
Die polisie in Port Alfred in die Oos-Kaap versoek die gemeenskap om hulle te help om ʼn verdagte, die 41-jairge Mark Paul, op te spoor.
Oos-Kaapse boer gevonnis oor bedrog
Jacques de Bruin (47), ʼn boer van Queenstown in die Oos-Kaap, is in die Cradock-streekhof gevonnis op agt aanklagte van bedrog, vier aanklagte van vervalsing en vier aanklagte van geldwassery.
Gru-ongeluk in Oos-Kaap eis mans, vee
ʼn Brand het uitgebreek kort nadat die twee vragmotors gebots het.
Strawwer vonnis vir verkragter-pa ná appèl
Die dogter was 15 jaar oud ten tyde van die eerste verkragting. Die pa was 66 jaar oud.
Polisiehond ‘soos familie’
Vir polisiemanne in die honde-eenheid is dit dikwels moeilik om jou hond, met wie jy gereeld gevaarlike omstandighede trotseer, aan die dood af te staan.