Twee bejaarde vriendinne is Vrydagmiddag glo ure lank op ʼn Limpopo-plaas aangeval en aangerand voordat hulle ontvoer is.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Egpaar op wildsplaas aangeval
“Dié tipe aanvalle op mense in plaasgemeenskappe kan nie geduld word nie.”
Nuuskommentaar: Dit woel nog oor grond en Trump se twiet
Gaan die pas uitgereikte twiet van pres. Donald Trump waarin hy aandui dat die kwessie van grondgryp en plaasmoorde in Suid-Afrika deeglik ondersoek gaan word, ’n groter nugterheid, ook plaaslik, oor die lot van boere in Suid-Afrika bring?
Trump twiet oor plaasmoorde, grond in SA
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeg Donderdagoggend Suid-Afrikaanse tyd, aan sy nagenoeg 53 miljoen volgelinge op Twitter oor grondonteiening en plaasmoorde getwiet.
Man op plaas met strykyster gemartel
“Gedurende die beproewing is die man met ʼn warm strykyster gebrand totdat hy hulle gewys het waar daar geld is.”
Mans weke ná veediefstal op kleinhoewe aangeval
“Hulle het gelê en slaap toe hulle wakker skrik van ʼn skoot wat in hul slaapkamer afgevuur word.”
Vermeende plaasaanvaller weer in hof ná ontsnapping
Die verhoorafwagtende gevangene Petrus “Small” Moyo (28) het Maandag in die Lephalale-landdroshof verskyn nadat hy weer aangekeer is ná hy uit aanhouding ontsnap het.
Paartjie in plaashuis oorval, aangerand
“ʼn Derde verdagte, ook gewapen, het by die ander twee aangesluit en die man en sy vriendin gedreig.”
Annerie Grobler-moord: Werker hoor sy lot
Sy is in 2016 met groot klippe en ʼn tuinvurk vermoor.
‘Plaasaanvaller’ in bosse vasgetrek
Petrus Moyo, die man wat aangekla is van die moord op dr. Werner Emslie (55) van die Lephalale-omgewing in Limpopo, wat Vrydagoggend uit polisieaanhouding ontsnap het, is weer vasgetrek.
‘Plaasaanvaller’ ontsnap ʼn tweede keer
Petrus Moyo, die man wat aangekla is van die moord op dr. Werner Emslie (55) van die Lephalale-omgewing in Limpopo, het na bewering Vrydag ʼn tweede keer uit die polisie se aanhouding ontsnap – dié keer saam met nog ʼn vermeende plaasaanvaller.
10 rowers slaan op Pta-kleinhoewe toe
Vyf mense is Dinsdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe wes van Pretoria aangeval.
Beloning uitgereik ná man op plaas geskiet word
“Hy het die vuurwapen op my ma ook gerig en in gebroke Afrikaans vir haar gesê hy sal haar doodskiet.”
Kommer oor 5 plaasaanvalle binne 48 uur
“Ons sien ook skielik ʼn toename in grondbesettings. Ek glo dié twee aspekte loop hand aan hand.”
Boer skiet rower dood
Hy het sy vrou probeer waarsku waarna die indringer glo ʼn skoot op die boer afgevuur het.
Mans aangerand, vrou verkrag tydens plaasaanval
“Hulle het komberse oor hulle gegooi en vir hulle gesê hulle beter doodstil bly of hulle gaan hulle doodmaak. Toe hulle loop, het een van die aanvallers vir hulle gesê: ‘God bless you.’”
Aanval op Wes-Kaap-kleinhoewe
“Die polisie en lede van die plaaslike buurtwag het op die noodoproep gereageer en ʼn volskaalse soektog na die verdagtes van stapel gestuur.”
Man sterf week ná kleinhoewe-aanval
“Toe die man die deur oopmaak, is hy in sy kop geskiet.”
Bejaarde veg verbete terug tydens aanval op plaas
“Ek weet nie waar hy die krag vandaan gekry het nie, maar hy het met twee van hulle gestoei. Dit terwyl hy rugprobleme het. Hulle kon hom nie plat kry nie.”
Smuts-plaasmoord: Vonnisverrigtinge uitgestel
Maatskaplike werkers het beweer hulle het nie genoeg tyd gehad om die nodige dokumente saam te stel nie.