Spelers wat vir oorsese rugbyklubs speel sal nie sondermeer vir die Springbokspan oorweeg kan word nie.
Alles vir die sleutelwoord "Springbokke"
Saru se gesloer skeel Coetzee min, oefengroep reeds gekies
Die gesloer met die bekendmaking van Coetzee se voortsetting van sy kontrak as Springbokafrigter het hom ongetwyfeld nie hierdie keer onkant betrap nie.
Waarom is Calder nie by die Bokke nie?
In die ou dae het ons dit visie genoem, wat ʼn speler soos Gysie Pienaar gehad het.
Lees krieketbase dan nie rugbyberigte nie?
ʼn Mens kon nie help om so half in die mou te lag vir die optrede van die Proteas se afrigter, Russell Domingo, en die uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika, Haroon Lorgat, oor die besluit van Kyle Abbott en Rilee Rossouw om hul loopbane in Engeland voort te sit nie.
Oom Herrie se kerrie: Gaan skenk bloed
Maar … minder as twee jaar gelede is oom Herrie met ’n skaars soort kanker gediagnoseer, en kry gereeld bloedoortappings. Oom Herrie leef op die goedgunstige gawe van vreemdelinge wat bereid is om te gaan skenk.
Video: Parlementslede peper rugbybase met vrae
Suid-Afrika se rugbybaas, Mark Alexander, en die uitvoerende raad van SA Rugby moes bontstaan om vrae oor die Springbokke en transformasie te beantwoord toe hulle voor die Parlement se portefeuljekomitee oor sport verskyn het.
Springbokke moet Italië vermorsel
Die gewese Springbokafrigter Kitch Christie het aan die begin van sy termyn as Bokafrigter gesê hy wil die vegtersinstink van die Bokke verbeter.
All Blacks, Bokke is simptome van hul lande
Terwyl ek die Springbokke se grootste nederlaag tot nog toe teen die All Blacks Saterdagaand gesit en aanskou het, het een grondwaarheid my tussen die oë getref: Wenlande lewer wenspanne op.
Nuuskommentaar: Springbokke en die Polinesiese woema
Suid-Afrika is pas goed deur die All Blacks afgeransel, en onder die vrae wat gevra word, is of die All Blacks nie nou daarin geslaag het om Polinesiese woema so in te span dat die span byna onoorwinlik word nie – met SA wat weer gedryf deur die sosiale media daarvan verdink word om deur kwotavereistes nie die beste span op die veld te stoot nie.
[Luister] Voorskou van die toets teen die All Blacks
Hennie Koortzen, Johan du Toit, Allistar Coetzee, Piet Strydom en André Watson gesels oor Sprinbokrugby.
Luister: Springbok- en Curriebekerrugby
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby met die fokus op Springbok- en Curriebekerrugby.
Luister: Allister aan die woord
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in die program met die Springbokafrigter, Allister Coetzee. Brendan Venter, die voormalige Springbok, kuier ook saam.
Bokke moet eers ons respek verdién
Ons sportminister, Fikile Mbalula, braak gal oor hoe dislojaal ons is jeens die Springbokke en dring daarop aan dat ons agter hulle staan. Jammer, Fikile, maar jy kan my nie wetlik verplig om patrioties te wees as daar duidelik fout is nie.
Luister: Springbokke se kans teen Australië
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby. In dié program gesels Piet Strydom en Kobus Wiese gesels oor die Springbokke se kanse teen Australië.
Ligloop vir die nommer 6-sensasie
Die onaangename feite oor die diep verdeeldheid moet vierkant in die gesig gestaar word, veral deur Afrikaners.
Bok-kaptein hang stewels op
Adriaan Strauss, kaptein van die Springbokke, het Donderdag aankondig hy tree aan die einde van die 2016-seisoen uit toetsrugby.
Video: Só sou Springbokke in Olimpiese Spele vaar
Die Springbokke het ʼn paar ander sportsoorte aangedurf as deel van ʼn boodskap van ondersteuning aan die Suid-Afrikaanse Olimpiese span.
Luister: Springbokke se derde toets teen Ierland
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in vandag se program, Rugby-Radio, met die voormalige Springbokafrigter, Carel du Plessis, oor die Springbokke se kans teen Ierland in die derde toets. Die SA Sewes-afrigter, Neil Powell, kuier ook saam en praat oor sy sewesgroep vir die Olimpiese Spele.
Nuuskommentaar: Ehrenreich se stokery teen Springbokke vet in vuur waar Grondwet vou
Berigte oor verregaande stellings deur Tony Ehrenreich oor wit Springbokke wat deur droog te maak die afrigter, Allister Coetzee, wil saboteer, word wyd in leserskommentare as laf of erger afgemaak. Dit raak egter aan ’n dampkring waar probeer word om ’n mombakkies van fatsoenlikheid vir kwotas opgeplak te kry.
Luister: Morné Steyn, Piet Strydom en die Springbokke se tweede toets teen Ierland
Rugby-Radio: In dié program gesels Morné Steyn oor sy insluiting in die Springbokke; Piet Strydom gee sy mening oor Suid-Afrika se kanse in die tweede toets teen Ierland.