Novak Djokovic kan dalk moontlik verhoed word om deel te neem aan die Franse Ope volgens huidige reëls.
Alles vir die sleutelwoord "tennis"
SA’ner al vroeg uit Ope
Met die tuisskare wat hom aangepor het, het Aleksandar Vukic vir Lloyd Harris in vier stelle uitgeskakel.
Wie sal uit Novak se Melbourne-skadu tree?
Spelers soos Rafael Nadal, Daniil Medvedev en kie staan gereed om met die louere in Melbourne weg te stap.
Rafa glimlag weer groot
Rafael Nadal het ’n ATP 250-toernooi in Melbourne gewen nadat ’n voetbesering en Covid-19 hom lank van die baan af gehou het.
G’n ‘groot drie’ rampspoedig vir Aus Ope
Intussen sal ander groot name in tennis moontlik ook die Ope misloop weens allerlei beserings én Covid-19.
Djokovic onttrek nog nie aan ATP-beker, Australiese Ope
Ernstige twyfel heers oor of Novak Djokovic na Australië sal reis vir die ATP-beker asook die Australiese Ope wat kort daarna plaasvind.
Zverev kies sy gunsteling
Wie is die beste – Novak Djokovic, Roger Federer of Rafael Nadal? Alexander Zverev gooi ’n stuiwer in die armbeurs.
Rafa toets positief vir Covid
“Daar is tye wat ek glad nie lekker voel nie, maar ek glo dat ek stelselmatig beter sal word.”
Federer wéér ondersteuners se gunsteling
Roger Federer is vir die 19de agtereenvolgende jaar as tennisliefhebbers se gunstelingspeler aangewys.
Rafa se terugkeer om die draai
Die ‘Koning van Klei’ sal na verwagting sy terugkeer op die harde bane van Australië maak.
Serena ook uit Australiese Ope
“Dit is nooit ’n maklike besluit om te neem nie, maar ek is fisiek nie waar ek moet wees nie.”
Steffi-rekord in Novak se visier
Die Serwiese tennisster vier vandeesweek sy 350ste week as die wêreld se voorste manstennisspeler.
‘Roger is die Lionel Messi van tennis’
Volgens Richard Gasquet is dit ’n onbetwisbare feit: Roger Federer, en nie Rafael Nadal of Novak Djokovic nie, is die beste tennisspeler ooit.
As Roger speel, wil hy wen
“Soos wat ek vir Roger ken, sal hy op sy beste wil wees en speel om te wen.”
Henin: ‘Tyd dat mense besef hoe goed Novak is’
“Jy kan van hom hou of nie – ek weet daar is baie mense wat nie veel ooghare vir hom het nie – maar wat hy op die tennisbaan vermag is doodeenvoudig verstommend.”
Kyk: Rafa speel teen tennisliefhebber (97)
Leonid Stanislawski van Oekraïne het ’n Guinness-wêreldrekord agter sy naam vir die oudste speler met ’n professionele tennislisensie.
Inentingstatus steek stokkie voor Thiem se Weense deelname
Organiseerders van die Weense Ope het Dominic Thiem deelname aan die toernooi geweier omdat hy nie teen Covid-19 ingeënt is nie.
Verpligte kwarantyn laat Novak ook twyfel
“Dit is ’n slegte herinnering vir almal.”
Emma wen, slaan oor na Roemeens
“Dit beteken vir my baie om in my pa se land tennis te speel,” het die jong Britse tennissensasie gesê.
Inenting ’n vereiste om in Melbourne af te slaan
“Ek het nie ’n spesifieke boodskap vir Novak Djokovic nie. Ek het ’n boodskap vir almal wat graag Australië wil besoek: Jy moet ten volle ingeënt wees.”