Passie, emosie, opwinding en pure grasie, dis hoe die eindstryd van die Australiese Ope se mansenkeltennisspel beskryf kan word.
Alles vir die sleutelwoord "tennis"
Barty laat Aussie-vreugdevure brand
Ashleigh Barty is die eerste Australiese vrouespeler in 44 jaar om die Grand Slam-toernooi in Melbourne te wen.
‘Ongelooflike’ Daniil laat Griek nie met rus
Dit is nou Daniil Medvedev teen Rafael Nadal nadat die jong Rus vir Stefanos Tsitsipas in die halfeindstryd oordonder het.
No. 21 wink vir Rafa
Rafael Nadal het so pas vir Matteo Berrettini gestoomroller om vir sy sesde Australiese Ope-eindstryd te kwalifiseer.
’n Aussie-partytjie wink met Barty in eindstryd
Die topgekeurde Ashleigh Barty is die eerste Australiese vrouespeler in meer as 20 jaar om vir die eindstryd in Melbourne te kwalifiseer.
Medvedev teen Tsitsipas: Hier kom ’n lokettreffer
Stefanos Tsitsipas lewer tans ongelooflike spel, maar Daniil Medvedev is bereid om vir elke punt te baklei.
Novak binnekort weer in aksie
Tennisjoernaliste het ’n inskrywing op sosiale media gedeel waarin die Serwiese ster se naam as die topgekeurde speler in ’n Dubaise toernooi neergepen is.
Niks is Grieks vir Stefanos op tennisbaan
Stefanos Tsitsipas speel die beste tennis van sy lewe en hy het so pas vir die halfeindstryd van die Australiese Ope gekwalifiseer.
Maagkwaal, Shapovalov stuit Nadal nie
“Ek het ’n paar weke gelede gewonder of ek ooit weer mededingende tennis sou speel; om nou hier voor julle te staan is ’n reusegeskenk.”
Nadal in titaniese Shapovalov-stryd gewikkel
Intussen is Stefanos Tsitsipas se pa op die vingers getik ná sy seun se oorwinning gister.
Tennis: Barty se droom nog op koers
Die Australiese skare en die topgekeurde Ashleigh Barty se droom is nog op koers nadat sy deurgedring het tot die kwarteindronde.
Nadal in kwarteind, Zverev uitgeskop
Die Spanjaard Rafael Nadal is steeds op koers om sy 21ste Grand Slam-titel te wen nadat hy na die kwarteindronde van die Australiese Ope deurgedring het.
Verrassings by Australiese Ope
Daar was reeds ʼn paar verrassings in die vroue-afdeling by die Australiese Ope in die ronde van 16.
Australiese Ope: Russiese vaal seun al hoe meer na vore
Die Rus Daniil Medvedev, asook die Griek Stefanos Tsitsipas, het Saterdag in Melbourne albei tot die vierde ronde van die mansenkelspel van vanjaar se Australiese Ope-tennistoernooi deurgedring.
Osaka se doppie deur 20-jarige geklink
“Ek het soveel pret op die baan gehad,” sê jong Amerikaner ná haar spogoorwinning.
Gewilde Zverev nog nie op sy beste
Rafael Nadal is ook vandag op die Rod Laver-baan te siene.
Raducanu uit Ope-wedloop
Die jonge Raducanu het aanvanklik soos ’n vetgesmeerde blits weggetrek om ’n voorsprong van 3-0 in die eerste stel op te bou.
Frustrasie en toe vreugde vir Tsitsipas
“Andy Murray se droom om weer ’n Grand Slam-titel in te oes is egter aan skerwe.”
Rafa marsjeer voort in Melbourne
“My uiteindelike doelwit is om gereed vir enige uitdaging op die baan te wees.”
Rus begin sy veldtog op wennoot
In Novak Djokovic se afwesigheid is Daniil Medvedev een van die gunstelinge om die Australiese Ope te wen.