Die portefeuljekomitee vir toerisme sê SA Toerisme se voorlegging is vol teenstrydighede en skep meer vrae as antwoorde.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
‘Finale nekslag’ vir toerisme-rasfonds
Die land se hoogste hof het Woensdag beaam wat AfriForum en Solidariteit al lank glo.
SA slaggereed vir Sona
Die polisie het onderneem om streng op te tree teen diegene wat poog om die staatsrede te ontwrig of die wet met opset te oortree.
Akteur Louis van Niekerk sterf
Van Niekerk was onder meer bekend vir sy rol as Festus in die gewilde kykNET-sepie, ‘Getroud met rugby’.
SA’ner vertel vanuit Turkye: ‘Ons was angsbevange’
“Baie van ons vriende is dood. Die meeste van die mense wat ons ken, is vermoedelik dood.”
Nuwe heup vir verpleegster wat lank met pyn saamleef
Anna Maria Isidoro sou vyf jaar moes wag vir ʼn heupvervanging by ʼn staatshospitaal, maar danksy ʼn weldoener hoop sy om binnekort weer heeltemal sonder pyn te wees.
ChatGPT help skryf aan gids vir slimfoonfotografie
“Dit is ook nie te sê dat ek van nou af net op hierdie manier boeke gaan skryf of dat dit vir enige genre geskik is nie.”
Diefstal van standbeelde ‘tragies’
Dit is nie duidelik hoe die rowers toegang tot die standbeelde gekry het nie omdat dit in ʼn vertrek met ʼn alarmstelsel en diefwering gestoor was.
Gift of the Givers op pad na Turkye
ʼn Span van 60 lede van die noodlenigingsgroep vertrek Dinsdag na Turkye om hulp te verleen ná die aardbewing wat reeds meer as 4 300 lewens geëis het.
Hoe moeilik is dit om 2 km in 9:30 min te draf?
Gewapen met die wete dat my ervaring en Nike-draftekkies (wat vir die afgelope paar jaar as laekostebehuising vir ons slaapkamer se langbeenspinnekoppe dien) my die nodige plofkrag sal gee, het ek met selfvertroue die uitdaging aangepak.
40%-afname in renosterstropery in Krugerwildtuin
Terwyl stropery in nasionale parke aanhou daal, word provinsiale parke nou kwaai geteiken.
Vernon Koekemoer: ‘Dit gaan glad nie goed’
“Ek het geskrik toe ek hom gesien het. Bid asseblief vir hom.”
Ekskêrel in hof ná moord op student
Xaba, ʼn derdejaarstudent aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie (TUT) in Pretoria, se liggaam is Donderdagoggend gevind nadat sy en vriende die vorige aand in ʼn huis in Pretoria-Tuine gekuier het.
Aardbewings in Turkye, Sirië eis duisende
Die eerste aardbewing van 7,8 het vroeg Maandagoggend getref. Dit is gevolg deur verskeie naskokke en nog ʼn kragtige aardbewing van 7,7 later die middag.
DA eis antwoorde oor toerisme-borgskap
Die opposisieparty wil nou dokumente bekom wat bewys dat Suid-Afrika en toerisme by die omstrede ooreenkoms sal baat.
Koster-5 se borgtogaansoeke val weer vas
Familielede van die beskuldigdes glo in hul geliefdes se onskuld en meen dat vertragingstaktieke gebruik word om die saak langer te laat sloer.
Gesoek: ʼn Nuwe hoof vir Eskom
“Uitnemende leierskap is nodig om Eskom uit hierdie krisis te lei.”
Talle vrae ná SA soldaat in DRK sterf
Die DA se Kobus Marais sê die minister van verdediging moet die parlement dringend oor die voorval inlig. Vrae het ook ontstaan oor of dit die moeite werd is vir Suid-Afrika om sy soldate en hulpbronne na die DRK te stuur.
Nat paar dae lê vir SA voor
Tesame met die nat weerstoestande kan groot dele van die land ook koeler temperature deur die dag verwag.
Kamma-polisie oorval egpaar op plaas
Die groep, van wie twee in polisie-uniform geklee was, het beweer een van die mans saam met hulle is ʼn verdagte wat aangekeer is en dat hulle die boer se hulp nodig het.