Vier kampe sowel as verskeie paaie en brûe in die Krugerwildtuin is ontoeganklik weens oorstromings, maar daar is nog geen beserings by mense of diere aangemeld nie.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Regstappe kom oor elektrisiteit-ramptoestand
“Ons durf nie toelaat dat die regering se magsvergrype tydens die Covid-19-ramptoestand herhaal word nie.”
Stories oor Mark Pilgrim se dood onwaar
“Mark het gevra dat mense hulle daarvan weerhou om vals nuus oor sy toestand te deel.”
Ramaphosa fokus op krag, water en vervoer
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens sy staatsrede gesê die regering se mees onmiddellike prioriteit is om energiesekerheid te herstel.
‘BSV’: Dié vroue gaan plaas toe
Vanjaar se topvyf-boere van Boer soek ʼn vrou het elkeen in Donderdagaand se episode drie vroue saam met hulle plaas toe genooi.
Ramaphosa kondig ramptoestand aan
Ramaphosa het Donderdag onderneem dat die regering sal verseker genoeg geld is beskikbaar om diesel vir Eskom vir die res van die boekjaar aan te koop.
Kyk die staatsrede hier
Opposisiepartye het belowe om die aflewering van die staatsrede, wat regstreeks uitgesaai word, te ontwrig.
Regstappe kom, sou ramptoestand afgekondig word
“ʼn Ramptoestand is bedoel vir ʼn ramp; nie vir swak bestuur nie.”
Foto’s: Paaie in wildtuin gesluit weens stormbui
Die Krokodilrivier en verskeie brûe in die park loop tans oor.
Seldsame groen komeet in SA te sien
Kenners sê dit is ʼn eenmalige ervaring om dié komeet in die hemelruim te sien.
Luister: Nuwe kabinet moes vóór staatsrede kom
Dawie Roodt noem Gwede Mantashe en Pravin Gordhan by die naam wanneer hy na Eskom se sogenaamde dooie hout verwys.
Meer geld nodig om beurtkrag te stuit
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, sê indien genoeg diesel aangekoop word, kan beurtkrag met twee fases verminder word.
Staatsrede moet eerder ‘energierede’ wees
“Ons het nie ’n ekonomie as ons nie energiesekerheid het nie,” sê ’n kenner.
Meeste regeringswebtuistes herstel ná ineenstorting
Die staat se inligtingstegnologie-agentskap (Sita) voer aan dat onluste naby sy infrastruktuur tot die ineenstorting gelei het.
SA Toerisme wil Tottenham-‘oopvlekker’ ondersoek
“Die enigste ‘forensiese ondersoek’ wat hier gedoen moet word, is na die onderhandeling self en wie daarby sou gebaat het,” sê die DA.
Toetse bevestig derde cholera-geval in SA
Dié pasiënt is die eggenoot van die eerste bevestigde pasiënt.
Video: Oud-bok betrap ‘boef’ op heterdaad
Die beweerde winkeldief het nie juis ʼn kans teen een van die land se beste voormalige binnesenters gestaan nie.
Komitee steek stokkie voor Tottenham-ooreenkoms
Die portefeuljekomitee vir toerisme sê SA Toerisme se voorlegging is vol teenstrydighede en skep meer vrae as antwoorde.
‘Finale nekslag’ vir toerisme-rasfonds
Die land se hoogste hof het Woensdag beaam wat AfriForum en Solidariteit al lank glo.
SA slaggereed vir Sona
Die polisie het onderneem om streng op te tree teen diegene wat poog om die staatsrede te ontwrig of die wet met opset te oortree.