Dele van die land het verlede week verwoestende reën en massiewe haelkorrels gehad en die weerdiens het gewaarsku dat soortgelyke storms vandeesweek ook verwag kan word.
Alles vir die sleutelwoord "weerdiens"
Eerste somerreën op pad
“Die reën sal oor meeste dele van die land vir net ʼn paar dae duur, maar die moontlikheid bestaan dat dit eers teen einde volgende week sal opklaar.”
Winter wyk nog nie
Die weerdiens sal later vandeesweek verdere besonderhede bekend maak oor waar en wanneer beduidende sneeuneerslae verwag kan word.
Somer in Gauteng dié naweek
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die sonbrandindeks dié naweek baie hoog gaan wees.
Binneland bibber Vrydag éérs
Ficksburg in die Vrystaat het Donderdag ʼn minimum temperatuur van -9 ̊C aangeteken, die koudste in die land.
Ry versigtig, nóg reën kom
Die SA Weerdiens voorspel nog reën vir Gauteng.
Nóg swaar reën vir die noorde voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ʼn waarskuwing uitgereik vir swaar reën in dié gedeelte van die land.
Droogte dalk binnekort gebreek
Suid-Afrika kan binnekort swaar reën oor die hele land binne die volgende paar maande verwag.
Kapenaars kry reën, koue weer; noorde van land bly warm
’n Kouefront word die naweek vir dele van die Wes-Kaap verwag, terwyl temperature in die noorde van die land gaan styg.
Waarskuwing oor stormagtige waters dié naweek
Die weerdiens voorspel stormagtige weerstoestande hiér waaronder sterk wind, swaar reënval en rowwe seetoestande later vandag en Sondag.
Weerdiens waarsku oor stormweer
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Saterdag gewaarsku dat stormweer na verwagting van vandag tot Dinsdag oor groot gedeeltes van die land gaan voorkom wat tot kitsoorstromings en erge haelstorms kan lei.
Hewige donderstorms oor Gauteng verwag
Die hewige donderstorms sal na verwagting met swaar neerslae, verwoestende winde en hael gepaard gaan.
Koue wéér op pad
Suid-Afrikaners kan hulle gereed maak vir bibberweer wat dié week voorlê met die meeste provinsies wat dit nié gaan vryspring nie.
Foto’s en video: Dele van SA toe onder sneeukombers
Sosialemediagebruikers het sedert Sondag verskeie foto’s op sosiale media begin deel van paaie, tuine, motors en huise wat toe is onder ʼn sneeukombers.
Nat, koue weer vir Kaap voorspel
Kapenaars word aangeraai om hul warm klere nader te trek met die oog op ʼn sterk kouefront wat op pad is en wat na verwagting met stormsterk wind en swaar reënval gepaard kan gaan.
Foto’s: Jhb-nooddienste gereed vir oorstromings
Intussen is verskeie foto’s Donderdag op sosiale media gedeel van plekke in Gauteng wat reeds oorspoel het, asook swaar reënval op ander plekke in die land.
Só lyk jou weer vir Nuwejaar
Met die Nuwejaar-feesviering wat Sondag en Maandag landswyd gevier word, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn kykie gegee na die weertoestande wat verwag kan word.