Maroela Media het in aanloop tot die 2024-verkiesing gaan uitvind hoe die politiek in van Suid-Afrika se grootste dorpe daar uitsien. Ons eerste stop is Worcester in die Wes-Kaap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "worcester"
Verdagtes vas ná moord op Worcester-juwelier
Van die verdagtes sal na verwagting Woensdag in die hof in Worcester verskyn.
Worcester-juwelier tydens roof vermoor
Charl Munnik het Munnik Juweliers destyds by sy pa oorgeneem en was ʼn geliefde sakeman op die dorp.
Covid-19: Vrou sterf weens tekort aan ventilator
Die hospitaal het Doret Steyn ivermektien geweier aangesien dié middel nog nie goedgekeur is vir die behandeling van Covid-19 nie.
Ma, seun (10) koelbloedig vermoor
Die ma het vermoedelik kort voor die moorde haar kêrel afgesê.
Sigaretverkope: Polisielede vra glo omkoopgeld
“Die beamptes is geïdentifiseer en aan voorvalle verbind deur middel van die verklarings van getuies, beeldmateriaal, diensregisters en voertuigliggingverslae.”
Sanger tydens plaasmoord doodgeskiet
ʼn Sanger en liedjieskrywer is Vrydagaand tydens ʼn plaasaanval in Worcester in die Wes-Kaap doodgeskiet.
Twee vas vir moord op ouma
In ʼn afsonderlike voorval het ʼn verdagte in die hof verskyn vir moord op ʼn boer in Limpopo.
Worcester-ma tronk toe weens bedrog
Sy het glo geld uit die firma se rekening in haar eie rekening oorbetaal.
Vragmotors in Wes-Kaap geplunder
Vragmotors is Donderdag in De Doorns en Worcester in die Wes-Kaap aangeval en geplunder.
Babalykie in vullisdrom gevind
“Hy het in ’n slapende posisie gelê met sy handjies gevou.”
Worcester-ontploffing: Slagoffer ontmoet weer held in hospitaal
“Hy sê ek was sy beskermengel. Ek sê maar net vir die Here dankie dat ek iemand kon gehelp het.”
Vrou hoor Worcester-ontploffing waarin man beseer is
Elmien Koch het Woensdagoggend die slag gehoor toe ʼn gastenkwa in Worcester ontplof het, maar was onbewus daarvan dat haar man, wat minute vroeër werk toe gery het, op daardie oomblik uit sy bakkie moes kruip nadat dit aan die brand geslaan het.
Foto’s en video: Groot skade ná tenkwa in Worcester ontplof
Sowat 40 brandbestryders en 12 tot 15 brandweerwaens is vanoggend na die toneel ontbied om die vlamme te blus.
Man gevonnis vir wrede moord op baba
Die baba is by die Worcester-hospitaal opgeneem nadat hy kwansuis van ’n bed afgeval het. Hy is daar breindood verklaar.
Twee vas oor R800 000 se perlemoen
Die polisie het gereageer op inligting oor perlemoen wat met ’n bus van Kaapstad na Gauteng vervoer word.
Man vas ná moord in Shoprite-winkel
Die takbestuurder van die Shoprite is doodgeskiet kort nadat sy vir werk opgedaag het.
Bolandse gesin op reservaat aangeval, seun ontvoer
Dit is tóé dat hulle Philip saam met hulle geneem en in die gesin se bakkie met die jong man op die vlug geslaan het.
Polisievrou vas wat glo dossier, bewyse vernietig
Die polisiebeampte se wandade is glo deur veiligheidskameras in die polisiestasie vasgevang.
12 kinders van Bolandse plaas verwyder: Vrou in hof
“Daar word beweer dat ʼn 16-jarige kind wat in die vrou se pleegsorg was as straf vir drie dae lank ʼn ketting om die nek gehad het.”