Pres. Cyril Ramaphosa het die afgelope paar dae met die nasionale koronavirusbevelsraad, die presidensiële koördineringsraad en die kabinet vergader.
Foto’s: Nuwe Rolls-Royce glo duurste motor nog
Die nuwe Boat Tail word pasgemaak vir net drie superryk kliënte.
Beesboer (79) in Oos-Kaap vermoor
Die boer is na bewering deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Boris tydens intieme seremonie getroud
Boris Johnson is maar die tweede Britse premier ooit om tydens sy termyn te trou en die eerste in byna twee eeue.
Kragnetwerk onder groot druk
Die kragnetwerk verkeer weereens onder groot druk weens ’n tekort aan opwekkingskapasiteit.
Om te laat inent of nié – Kenners gee raad
Talle mense is steeds huiwerig om die Covid-19-inenting te kry. Maroela Media het gaan kyk na die newe-effekte én voordele van die entstof.
Skaars boksoort se getalle neem toe
Saiga-bokke word deur stropers geteiken vir hul kenmerkende knopneuse en horings.
Solidariteit bekom inligting oor Kubaanse ingenieurs
Die vakbond meen die bekendmaking is ʼn eerste, maar belangrike oorwinning in sy regstryd teen die invoer van Kubaanse ingenieurs.
Covid-19: Nuwe hibriede variant in Viëtnam ontdek
Dié stam versprei glo vinnig deur die lug.
Donkies gehelp ter nagedagtes aan oorlede veearts
Wanneer Nico Benadé as kind ʼn verwaarloosde donkie langs die pad gesien het, sou hy na die eienaar gaan en R50 vir die donkie aanbied om hom te ‘red’.
‘Padwoede’ eis pa en seun toe taxibestuurder glo skiet
Die skietery by die vulstasie spruit glo uit ’n voorval wat vroeër op die N1 plaasgevind het.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle aan’t toeneem
Dít terwyl nog 70 sterftes intussen aangemeld is.
Hertogin van Cambridge ingeënt
Prins William is ook vroeër vandeesmaand sy eerste dosis toegedien.
Mediahuis vra Ramos om verskoning
Dít nadat die Johannesburgse hooggeregshof in Ramos se guns in ’n lastersaak beslis het.
Kongo: Vulkaniese uitbarsting ’n ‘vals alarm’
Rook in die Republiek van die Kongo is Saterdagoggend verkeerdelik as vulkaniese aktiwiteit beskou.
Ramaphosa, Macron verenig in siening oor entstof
Dit is Frankryk se pres. Emmanuel Macron se eerste besoek aan Suid-Afrika.
Een sterf in ontploffing in tenkwa
’n Tweede pasiënt is glo deur koolstofmonoksied oorval toe hy tevergeefs die ander pasiënt wou red.
Slangkenner wil duur teengif landwyd versprei
“Ek ontvang weekliks oproepe van hospitale wat ʼn slangbytslagoffer het, maar geen teengif nie. Hierdie verskynsel kan soms noodlottige gevolge inhou.”
Regsaksie oor Kubaanse ingenieurs nié teruggetrek
Solidariteit beplan inderwaarheid om sy regsaksie te verskerp.
Bestuurder verdrink toe motor in meer beland
Die motor met drie insittendes het in die Noordeinde-meer beland.