“My swembad word groen en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie.”
Klag teen polisie ná Suid-Afrikaner se skietdood in Hawaii
“Dit was nie ’n privaat woning nie en is langs ’n tempel geleë waar mense kan mediteer.”
Sanral wil met nuwe tegnologie jou gesig identifiseer
AfriForum meen dié stap druis in teen mense se grondwetlike regte.
Polisiebeamptes gevonnis ná hul verdagte doodmartel
Die voorval het plaasgevind te midde van die twee polisiebeamptes se ondersoek na ’n klag van huisbraak.
Sterftesyfer ná oorstromings in Angola styg verder
Talle geboue het ineengestort en bome en voertuie is meegesleur.
Swaar straf vir twee wat matriekmeisie verkrag
Die kind het ʼn saamrygeleentheid saam met ʼn onderwyser gekry, maar dié se voertuig het onklaar geraak en sy moes ʼn taxi huis toe haal.
Man pleit skuldig aan moord op Gautengse raadslid
Man pleit skuldig aan moord op Gautengse raadslid
Covid-19-statistieke: Weer meer as 1 400 nuwe gevalle
Geen nuwe sterftes is in Noordwes, Limpopo of die Noord-Kaap aangemeld nie.
Saai-Neasa-vennootskap bied groot impak vir familieboere
Die vennootskap gee vir Neasa ’n beduidend groter voetspoor in die landboubedryf en bied aan Saai-lede direkte toegang tot arbeidsadvies, hulp en verteenwoordiging op verskeie nasionale arbeidsforums.
34 sleutelposte in staatsdiens steeds vakant
“Dit laat departemente kwesbaar vir uitbuiting en onregverdige inmenging deur die regering oor die aanstelling van sleutelposisies in die staatsdiens. Dié tipe kaderontplooiing dwing die land op sy knieë.”
Man beken skuld wat verkiesingsplakkate steel
Van die gesteelde plakkate is in die man se huis in Stilfontein gevind.
Valke-lede vas oor bedrog
Verdere ondersoek het onthul dat meeste van die gastehuise waarvoor die twee fakture ingedien het, nie bestaan nie.
Eskom onttrek tydelik dienste in Soweto
Eskom-werknemers en voertuie van die kragvoorsiener is in Orlando-Oos aangeval.
Vyf reik glo bedrieglike lisensie aan landdros uit
Dié inhegtenisnemings volg kort ná dié van ’n landdros wat glo sy bestuurslisensie op ’n bedrieglike wyse bekom het.
Hofoorwinning vir Musina-sakelui oor elektrisiteit
“Ons kan nie toelaat dat elektrisiteit na betalende gebruikers onderbreek word net omdat een staatsorgaan nie sy rekeninge by ’n ander staatsorgaan betaal nie.”
Kgetlengrivier-munisipaliteit soek sy waterwerke terug
Inwoners van die gebied het sowat ʼn week gelede weer die bestuur van die water- en rioolwerke teruggeneem nadat dit vir ʼn kort tydperk deur die Kgetlengrivier- plaaslike munisipaliteit bestuur is.
Monument opgerig vir drie oorlede Voortrekkertjies
Die meisies was een middag in Desember op pad terug huis toe van ʼn Voortrekkerkamp toe hulle verongeluk het.
Vrou dood ná vrag op motor val
ʼn Groot industriële masjien het op die voorste helfte van die vrou se motor geval.
SA gaan voort met J&J-entstofprogram
Suid-Afrika het geen voorvalle van skaars bloedklonte ondervind onder diegene wat reeds die entstof ontvang het nie.
Matrikulant lol glo met leerders in koshuis
Volgens die departement blyk daar verskeie slagoffers aan St. Michael’s School for Girls in Bloemfontein te wees.