Die ANC gebruik gereeld munisipale busse om mense rond te rits nes dit hulle pas, beweer die DA.
Haweloses vermoor: ‘Polisie op regte spoor’
“ʼn Reeksmoordenaar sal iemand met spesifieke belang vir hom of haar teiken.”
Baanbreker-hartprosedure ʼn eerste vir Afrika
“Toe ons die teater ná die prosedure verlaat, het die pasiënt ons almal verras deur te sê hy voel gereed om huis toe te gaan.”
Ses ontsnaptes weer vasgetrek
Die man het nie eers probeer om van die polisie te vlug nie en was duidelik baie uitgeput en honger.
Gemeenskap in rou ná Limpopo-seun se dood
“Agt kinders se lewens is gespaar en net een s’n is nie.”
Gauteng moet koue sonder krag en water trotseer
Inwoners van Gauteng word vandeesweek deur ʼn driedubbele uitdaging in die gesig gestaar met yskoue temperature, onderbrekings in watertoevoer en kragonderbrekings in verskeie dele van die provinsie wat inwoners gelyk tref.
Boer se gru-moord ‘dalk nie gewone plaasaanval’
“In my 20 jaar [in die sekuriteitbedryf] het ek nog nooit so ’n grusame toneel gesien nie.”
Niemand nog vas ná man buite plaashek aangerand word
“By sy aankoms by die plaas het hy gesien die hoofhek is toe en hy het uitgeklim om die hek oop te maak. Hy is toe deur drie onbekende mans aangeval.”
LUR bekommerd ná wagte by skool geskiet word
Die voorval het in dieselfde gebied gebeur waar ʼn onderwyser twee weke gelede koelbloedig vermoor is.
Sewe sterf op Wes-Kaapse paaie
“Een motoris wat in Vredenburg in hegtenis geneem is, se bloedalkoholvlak was ses keer oor die wettige perk.”
ANC gaan voort met aanklag teen Steve
Pule Mabe, nasionale woordvoerder van die ANC, sê ʼn aanklag van crimen injuria sal vandag om 13:00 by die Johannesburg-polisiestasie aanhangig gemaak word.
Man vas wat glo vervalste diamante wil smous
Die man wou glo die diamante vir R40 000 verkoop.
Man hang dogters, homself
Die twee dogtertjies was onderskeidelik agt en vyf jaar oud.
Jong SA navorser wen goud in Turkye
“Dit was ʼn eer om Suid-Afrika te verteenwoordig en selfs meer opwindend om ʼn eerste plek in my kategorie te wen.”
‘Binnelanders’-akteur op sy knieë (en antwoord is ‘dawerende ja’)
Dit was boonop ʼn groot verrassing!
Vrou dood ná hyser opskiet
Nog ʼn passasier kon deur ʼn spasie tussen die vloer en die hysbak se deur uitkruip.
Elektrisiëns beseer toe kragboks ontplof
Die twee mans het brandwonde opgedoen toe hulle ʼn elektrisiteitsboks oopgemaak het.
DA sê ondersoek oor tronkvideo’s moet na parlement
Die DA het gesê sodra die verslag klaar is, moet dit aan die parlementêre portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste voorgelê word, sodat dit behoorlik bespreek kan word.
Foto’s: Twee oorleef ongeluk; voertuig gaan in vlamme op
Al twee motoriste is ernstig beseer, maar het die ongeluk oorleef. Een van die voertuie het heeltemal uitgebrand.
Biosekuriteit groot bedreiging vir landbou in KZN
Die DA het vantevore al bewys hoe maklik mense en diere daagliks vrylik tussen Suid-Afrika en eSwatini beweeg. Enigeen van dié diere kan ʼn siekte inbring wat KwaZulu-Natal se landboubedryf in duie kan laat stort.