Die Oscar-wenner is in 2018 met terminale prostaatkanker gediagnoseer.
Resensie: ‘Turning Red’ bekyk grootword deur ander lens
Die kinkel in dié fliek se kabel is dat Mei nie jou normale 13-jarige meisie is nie.
Leon van Nierop se resensie: Uncharted
As jy en die kinders (bo 13) wil uitgaan en in ʼn teater gaan sit en saam deelneem aan die kaperjolle, is hierdie jou soort fliek.
Leon van Nierop se resensie: Dog
Veral diereliefhebbers en honde-opleiers se gek wees hieroor. ‘Dog’ sal jou deur ander oë na oorlog, toewyding en vriendskap laat kyk.
Bekendes laat val soeklig op Oekraïne tydens SAG-toekennings
Die Oekraïniese president is ʼn voormalige akteur en rolprentvervaardiger.
Foto’s: ‘The Godfather’ vier 50 jaar
Die Oscar-bekroonde regisseur Francis Ford Coppola (82) het die geleentheid saam met vriende en familie bygewoon.
Aangrypende dokkie oor jongmense se geestesgesondheid nou in SA
“Connecting the Dots” het wydverspreide lof van kritici en kykers ontlok. Die fliek bied ʼn opregte blik op jongmense se geestesgesondheidkwessies.
‘Baby Shark’ binnekort ʼn vollengte fliek
In Januarie het dit die eerste YouTube-video geword wat 10 miljard kykbeurte bereik het.
Laaste aflewering van ‘Jurassic Park’ vanjaar te sien
Jurassic World Dominion tref in Junie die rolprentteaters wêreldwyd.
Oscars spog met nuwe kategorie om kykers terug te wen
Die Oscars spog nou met ʼn nuwe kategorie waarin kykers vir hul gunsteling-rolprent van 2021 op Twitter kan stem.
Hier is die lokprent van die jongste Marvel-rolprent
Die Marvel-groep het pas ’n nuwe lokprent bekend gestel.
‘Mission: Impossible’ in SA verfilm
Inwoners van Hoedspruit sal dalk binnekort die Hollywood-hartebreker Tom Cruise van naderby kan bekyk.
Leon van Nierop se resensie: Death on the Nile
Gaan fliek weer in ʼn teater. Sit agteroor, eet springmielies, vergaap jou aan die Egiptiese landskap op ʼn wyedoek en die gruwelikhede wat op die boot gebeur, en kyk of jy die motiewe kan identifiseer van wie ook al skuldig is aan die moord.
Hier is die lokprent van ‘Lightyear’-animasiefliek
“Ek wonder nog altyd watter fliek het Andy van ‘Toy Story’ gesien wat hom dié Buzz Lightyear laat koop het?”
Oscars snoep met Gaga-fliek; western-rolprent ontvang meeste benoemings
Vanjaar se Oscar-benoemings het gesorg vir ʼn hele paar geskiedkundige oomblikke én verrassende wendings.
Wetenskapfiksie lei Bafta met 11 benoemings
Groot name is vanjaar vir die prys vir beste akteur benoem.
Leon van Nierop se resensie: Living with Yourself
“Living with Yourself” is die soort reeks wat mens terloops raakkyk. Jy druk die afstandbeheerder en sê vir die mense om jou: “Ag, kom ons kyk waaroor dit gaan!” Dan kom jy op ʼn klomp episodes af wat jou van die begin af sal laat grinnik en uiteindelik sal laat lag.
Hipnose vir fliekgangers by filmfees
“Mens raak ontslae van al die geraas en wat ook al jou aandag kan aftrek en met die klank kan mens regtig die fliek ervaar.”
Hibriede formaat vir vanjaar se Silwerskermfees
Vanjaar se feesprogram sluit nege vollengte rolprente en 17 kortflieks in.
Disney se stroomdiens binnekort in SA
Suid-Afrikaners kan knus onder ʼn kombers inskuif en uitsien na die beste van Disney+ se vermaak op die klein kassie.