Kragprobleme het gister amok op Loftus Versfeld gemaak, maar die Bulle het steeds tien drieë gedruk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Curriebeker"
Belowende WP-ster weer op krukkelys
“Daar wag ʼn taai nege maande op my, maar ek was al vantevore hierdeur en ek sal weer sterk staan,” het Kade Wolhuter beloof.
Pumas maak die pap dik aan in Curriebeker
“Ek is baie trots op die span en die soort spel wat hulle opdis. Ons is immers in die vermaakbedryf en ons moet sorg dat rugbyliefhebbers ons produk geniet.”
Cheetah-vlae wapper in Goudstad
Die Cheetahs het agt drieë op Ellispark gedruk.
Foto’s: Bulle breek wendroogte
ʼn Bloubulspan gelaai met sy Verenigde Rugbykampioenskap-sterre het ses drieë teen Griekwas in ʼn Curriebekerwedstryd op Loftus Versfeld gedruk.
White kies wenspan teen Griekwas
Ruan Nortjé sal ʼn vyftiental aanvoer wat uit spelers soos Kurt-Lee Arendse, Canan Moodie, Stedman Gans, Elrigh Louw, Cyle Brink en Marco van Staden bestaan.
Streeptruie kies sterre vir Bul-stryd
Ernst van Rhyn sal ʼn sterk span aanvoer wat onder andere vir Clayton Blommetjies, Juan de Jongh, Suleiman Hartzenberg, Ruhan Nel en Kade Wolhuter insluit.
Pumas wil vanjaar wen; nie net grom
Die beker word definitief nie in Januarie gewen nie, tog maak die Laevelders deesdae die pap lekker dik aan.
Cheetahs klop Griekwas in nat buurstryd
Die glibberige bal en speeloppervlak ná die reën het sake bemoeilik.
Haaie pak Bulle in Loftus-eindstryd
Die Haaie se vertoning was nie een wat hulle sou laat moed skep het voor hulle die Bulle aandurf nie.
Curriebeker: WP klap deur in Pumas se gesig toe
Die WP moes met ’n bonuspunt wen om die deur in die Pumas se gesig toe te klap.
Curriebeker: Griekwas deur, Pumas kou naels
Ja, die wind het erg gewaai, maar die Pumas kon toe nie ʼn drie druk om die sege te beklink nie.
Curriebeker: Griekwas skok Haaie in Durban
In een stadium het Griekwas vir sowat sewe minute lank in die tweede helfte met net 12 spelers klaargekom.
Curriebeker: Blou Bulle gee WP taai dwarsklap
Wat kommerwekkend vir die WP is, is dat hulle (17 punte) vyfde van agt spanne op die puntelys is agter die Bulle, Haaie, Pumas en Griekwas.
Curriebeker: Pumas knoop Leeus se sterte
Die Leeus was rustyd met 21-10 voor.
Jong Cheetahs verras teen Pumas
Die koronavirus het sy kloue baie diep in die Cheetahs ingeslaan en tien spelers, asook die afrigter, Hawies Fourie, was nie Vrydag beskikbaar nie.
Curriebeker: Griekwas vee Cheetahs plat in derby
Baie rugbyspanne het al voorheen in Kimberley se groot gat beland. Saterdag was dit die Cheetahs se beurt.
Stormers teen Cheetahs: Generaal Pienaar trek die toutjies
Die Vrystaatse Cheetahs het hul greep op vanjaar se Curriebekerreeks verloor toe die planmakerskrumskakel Ruan Pienaar in Desember beseer is.
Curriebeker: Hou maar by die Blou
Dís hoekom dit heel gepas was dat die Blou Bulle twee bekers gewen het.
Curriebekerrugby: Waar’s die kersie op die koek?
Groot kommer heers oor die gehalte van rugby wat tot dusver dié seisoen in die Curriebekerreeks uitgestal is.