Gerugte dat die sanger ernstig siek is, word saam met ‘n “gedokterde foto” op sosiale media versprei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "fopnuus"
Fopnuus of feite: Is die ‘rassistiese’ Tracy Zille werklik ʼn wit vrou?
Dit is wie eintlik agter die Twitter-profiel van @TraceyZille sit.
DA lê klagte ná fopnuus oor raadslede
Die raadslede word in die inskrywing daarvan beskuldig dat hulle kospakkies steel.
Covid-19: Ken fopnuus só uit
Hier is ‘n paar wenke oor hoe jy kan vasstel of inligting fopnuus is.
Jou regte in dié ramptoestand
Suid-Afrika bevind hom weliswaar tans in ʼn wêreldwye ramptoestand, maar nie in ʼn noodtoestand nie. Die verskil is omvangryk en die implikasies vir Jan Alleman verskil ook.
Covid-19: Loop lig vir fopnuus
Die verspreiding van fopnuus kan jou R5 000 uit die sak jaag en tot ses maande in die tronk kos. Hier’s hoe jy dit kan vermy.
Covid-19-samevatting: Een vas oor fopnuus op sosiale media
Nieu-Seeland het intussen sy eerste sterfte aangemeld.
Nuuskommentaar: Tegnologie vervang dikwels feite met fopnuus
Hoekom vind baie mense dit onmoontlik om die waarheid te glo en eerder fopnuus te aanvaar?
Nuuskommentaar: Waarom is ons steeds so oningelig?
Is daar bloot te veel nuus en van ʼn onaangename aard dat baie mense hul ore aan “alternatiewe” nuus uitleen en selfs ooglopende fopnuus vir soetkoek opvreet?
Vrees en fopnuus
In Nederland gebruik hulle ’n mooi term vir hierdie inligtingsmouse. Solder-terroriste. Mense wat in hul solder agter ’n rekenaar sit en deurgaans op die deel-knoppie klik.
Privaat nuus, outomatisering en die maan: Hallo, 2019!
Andries Brink, uitvoerende hoof van Andile Systems, het ʼn paar ingeligte voorspellings gemaak rakende die onderwerpe wat hierdie jaar op almal se tonge gaan wees – en hy begin sommer deur die planeet te verlaat.
Eskom-hoë: ‘Dít is die beurtkrag-situasie’
Eskom se waarnemende hoof van kragopwekking het ook gereageer op “fopnuus” dat berge steenkool na China uitgevoer word terwyl Eskom kla oor ʼn tekort daaraan.
Podlitiek: Grondonteiening uitgepluis, die Unisa fopnuuspaleis en Cyril se ware kleure wys
Podlitiek bespreek die grondwetlike hersieningskomitee se amptelike verslag, fopnuus deur ʼn Unisa werknemer en Cyril Ramaphosa se Bosasa-skandaal.
Unisa ondersoek fopnuus-werknemer
“In die eerste fase van ons ondersoek sal ons die waarheid van die News24-berig probeer vasstel.”
Nuuskommentaar: Fopnuus in die nuus
Goeie verslaggewers se taak om berigte en artikels te voorsien behels veel meer as net ’n mediaverklaring. ʼn Enorme algemene kennis is byna altyd nodig, asook ewewigtigheid en insig. Tog is dit ironies hoe van die mees gerespekteerde joernaliste se meesterstukke soms onder die kritiek van ’n groepie lesers, wat skynbaar verslaaf is aan fopnuus, smerig deurloop.
Demokratisering van die media bedreig tradisionele monopolie
Die vrye en lewenskragtige media in die land is een van die belangrikste ligpunte in ʼn toekomspad wat soms maar donker lyk maar demokratiese mediavryheid verdien beter, skryf Flip Buys.
Nuuskommentaar: Aanslag van linkses om konserwatiewe media te smoor
Uit nuwe literatuur wat nou bykans daagliks die lig sien, is dit veral die meer konserwatiewe stemme wat steeds deur die tradisionele mediamense geknyp word.
Nog ʼn vals ‘boerestorie’
Plaasboere is glad nie meer uitbuitend as enige ander groot groep mense nie, en om ʼn storie te versprei dat hulle wel so is, dra by tot Suid-Afrika se laste en probleme. Dit maak enige eerlike gesprekke toenemend baie moeilik.
Kollektiewe bedinging in die vals nuus-era
“Moet bloot nie inligting versprei tensy jy doodseker is van die feitelike korrektheid daarvan nie. Wees veral bedag op die verspreiding van ’n boodskap vol ongeverifieerde inligting omdat dit jou persoonlike vooroordele bevestig.”
Polisie waarsku oor ‘grondgryp-dokument’
“Dié uitlatings is duidelik daarop gemik om paniek te saai en vrees in te boesem.”