Die Wes-Kaapse watertoevoerstelsel, wat bestaan uit die ses grootste damme, het ʼn beduidende verbetering getoon. Dit is 80% vol, in vergelyking met verlede jaar dié tyd se 58,44%.
Lees meerAlles vir Maandag 12 Augustus 2019
Borgtog vir 10 van polisie geweier
Die beamptes is verlede week in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld gevra het, onwettige verkopers oor die beplande klopjagte ingelig het en van die goedere waarop beslag gelê is, verkoop het.
Getal gestroopte renosters neem af
Tegnologie, teenstropery-optrede en die bestuur van renosterbevolkings dra onder meer tot die matige sukses by, het Creecy gesê.
Twee later weer in hof ná moord op plaas
Die aanvanklike nadoodse ondersoek het gewys Masilela se beserings stem ooreen met dié van ʼn motorongeluk, maar ʼn tweede ondersoek is beveel en ʼn koeëlwond is in Masilela se kop gevind.
Groot kommer oor Suid-Afrikaner in tronk in Oman
“Hulle doen wat hulle kan onder die omstandighede. Hulle is magteloos en het nie die geld om regsdienste te bekom nie. Dit is ʼn marteling vir die familie. Hulle is siek van bekommernis.”
Jongste hofuitspraak nóg ʼn ‘aanklag teen Mkhwebane’
“Vandag se hofbeslissing laat wel vrae oor Mkhwebane se bevoegdheid vir die amp en is nóg ʼn terugslag vir haar geloofwaardigheid,” het Steenhuisen gesê.
Parlement kry komitee oor uitsmyt van LP’s
Dat die uitsmytery nie presies volgens die reëls gebeur het nie, staan vas. Die reëls bepaal tans dat elke LP wat uitgesmyt gaan word, by name deur die voorsittende beampte gewaarsku moet word voordat dit gebeur.
Limpopo-krokodilboer ʼn ‘transformasie-suksesverhaal’
Molekoa (66) het ʼn groot deel van sy sukses nie net aan die departement toegeskryf nie, maar ook aan sy wit bure en medeboere, soos sy mentor Albert Pretorius, wat hom touwys gemaak het.
ToekomsVenster: Hy is die Alfa
In die volgende weke gaan ons aan die hand van die alfabet nadink oor sommige karaktereienskappe van God. Kom skuif vandag onder hierdie sambreel van genade in.
Luister: Dawid Minnaar ‘streef na eerlikheid’ voor kamera én op verhoog
“Ek sê altyd [teater, film en televisie] is dieselfde dissipline, mens pas dit net effens anders toe. Op die ou end gaan dit vir my eintlik net oor eerlikheid, of dit nou voor die kamera of op die verhoog is.”
Wen met jou skool se unieke karakter
Elke skool het sy eie karakter, tradisies en simbole wat uniek is aan die skool. Die Skoleondersteuningsentrum is op soek na dít wat die wese van Afrikaanse skole beïnvloed en uitbeeld.
kykNET-Rapport-boekpryse: 2019-kortlyste is hier!
Dubbelbenoemings vir drie debuutskrywers.
Tweede verdagte vas vir byna R2 miljoen kontant by grenspos
Die Valke het die man met Fouche en die beweerde misdaad verbind toe hy Fouche in aanhouding besoek het.
Tweede verdagte vas vir Oranjeville-aanval
Daar word in dié stadium beweer dat albei verdagtes kort ná die voorval in ʼn ongeluk met die gesteelde bakkie buite Sasolburg betrokke was.
Die wêreld in foto’s – 12 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nadoodse ondersoek op miljardêr-seksoortreder afgehandel
In dié stadium is die manier waarop hy dood is nog ʼn raaisel.
Man sterf ná boom in fratsongeluk op hom val
Paramedici is kort daarna na die landgoed ontbied waar die man intussen na die hoofgebou geneem is.
Leerders nié aan voedselvergiftiging dood
Daar is aanvanklik vermoed dat die leerders voedselvergiftiging opgedoen het deur die kos wat by die skool voorgesit word.
Rofstoei se moses, daar was hoë-oktaanaksie by EFC 81
“Genade, hulle slaan mekaar so wrágties!”
Resep: Maalvleisgereg met kool
Die perfekte kombinasie van geure vir koel dae wat nog kan opduik.