Hy is aanvanklik met ʼn graaf teen die kop geslaan en daarna in die bors geskiet.
Alles vir Woensdag 27 November 2019
Regering moet optree voor bek-en-klou landwye krisis word
Die departement se versuim om doeltreffend te reageer op die uitbreking het grootskaalse verwarring en chaos veroorsaak.
Buitelandse vrou maak Kaapse draai vir hartoperasie
ʼn Vrou van die Filippyne is vroeër aangeraai om haar familie vir oulaas te groet.
Bekende sjef sterf op 59
Die sjef was voorheen op televisieprogramme soos MasterChef en Hell’s Kitchen te sien.
Gedig: Eerste worp
“… maar ons het uitgestrekte woestyne en krom grys bome wat houtbeen vasskop in die droë sand en koets teen die son …”
Podlitiek: Ferial laat ons lag, SAL weier ontslag, DA is met Lesufi sag
Hierdie week bespreek die viermanskap van Podlitiek ʼn paar nuusgebeure wat Suid-Afrikaners se koerante en nuustoepassings oorheers het.
Kalkoentjies trap al-so, al-so
Dit is amper Kersfees, en vanjaar gaan die Amerikaners altesaam sowat 210 miljoen kalkoene eet. Maar waar kom dié diere vandaan?
Onluste in Naboomspruit weens moord op inwoner
Die gemeenskap het geëis dat ʼn verdagte aan hul oorhandig word.
Een dood, vier vas ná skietery op R21
Die polisie het inligting ontvang dat verdagtes ʼn motorfiets in Pretoria gaan steel.
Malema vervolg op vyf afsonderlike aanklagtes
EFF-leier Julius Malema het vandag in die hof verskyn in verband met die afvuur van ‘n vuurwapen.
Folau eis nou R140 miljoen
Voer aan dat hy die kaptein van die Wallabies kon gewees het.
Namibiërs vandag stembus toe
Die regerende Swapo-party is geruk deur ʼn korrupsieskandaal, terwyl die ekonomie boonop aanhou versleg.
Foto’s: Mej. SA op pad na VSA vir mej. Heelal-kroon
“Ek is uiters opgewonde en hoop dat ek Suid-Afrika kan trots maak,” het Tunzi gesê.
82-jarige wys inbreker waar Dawid die wortels gegrawe het
ʼn 82-jarige ouma sê ʼn inbreker “het die verkeerde huis gekies om by in te breek” nadat sy hom met ʼn tafel, besem en ʼn bottel babasjampoe aangeval het.
Dié projek skep werksgeleenthede en hoop vir gestremdes
“Baie mense kyk gestremde persone se potensiaal mis omdat hulle hulle blind staar teen die gestremdheid.”
Wagner, Labuschagne maak ranglysspronge
Gewese Suid-Afrikaners maak hul nuwe lande trots op die krieketveld.
Duisende operasies by Gautengse hospitale gekanselleer
Operasies word gereeld gekanselleer weens ʼn gebrek aan mediese voorraad en toerusting.
Man gestraf vir mishandeling van troetelapie
ʼn Man het glo vir sy troetelapie ʼn doek aangetrek en lekkers gevoer.
Nuuskommentaar: Onskuldige kiesers kry ook regering wat hulle nie verdien
Woon Suid-Afrikaners in die spreekwoordelike hemel, of die spreekwoordelike hel?
Twee dood in koeëlreën in Alberton
Paramedici het hulle op die toneel dood verklaar.