Meer as 3 miljoen mense wêreldwyd vertrou Luno om hul kripto- en persoonlike inligting veilig te hou.
Alles vir die maand November 2019
Vandag se sportnuus
April gaan vir Sunwolves speel.
Resep: Thaise rooikerrie viskoekies
Dié viskoekies se doopsous het ʼn effense byt.
Hoe om dié Swart Vrydag en ook tydens die feesseisoen veilig te bly
Wees waaksaam en meld enige verdagte persone aan.
‘Byt & Buskruit’: Appel en Adam Tas gaan jag in die Kalahari
Die Byt & Buskruit-span het Appel uitgenooi om saam te gaan jag by Sandveld Hunting Lodge, wat 100 km noord van Vryburg geleë is. Dit is ’n unieke wildplaas wat diere soos kameelperde, blouwildebeeste, seekoeie, Bengaalse tiers en vele meer huisves.
Vrou leef ná trok op motor beland
Meganiese toerusting moes gebruik word om haar uit die motorwrak te bevry.
Kyk: Die wipplank van geskiedenis; volg SA ook die Zimbabwe-pad?
Hoewel bespiegel word dat Suid-Afrika dieselfde roete as Zimbabwe gaan volg, stel Flip Buys dit duidelik dat sterk georganiseerde kultuurgemeenskappe in Suid-Afrika die rol van die belangrikste teenwigte in die land se verval moet speel.
Nuwe reëls kom om ʼn OB, ander hoofde te verwyder
Een van die eerste van hierdie hooggeplaastes wat onder druk kan kom om haar pos te ontruim is die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane.
Opposisiepartye kasty regering oor die SAL
Opposisiepartye het Dinsdag behoorlik onder die regering ingeklim tydens ʼn spesiale debat in die Nasionale Vergadering oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL).
Gedagte vir die dag: Draai om
Die Here is getrou! (2 Tessalonisense 3:3)
Buro vir Standaarde dalk binnekort bankrot
Die SABS het vandag in die parlement verslag gedoen aan die portefeuljekomitee vir handel en nywerheid oor sy omkeerstrategie.
Departement gaan nou opdok vir Giyani-projek
Volgens die departement het hy geen ander keuse gehad as om ʼn oplossing te vind vir die uitgerekte geding wat bouwerk aan die projek ophou nie.
ANC-koukuslede kasty Gordhan, Mantashe
Mantashe en Gordhan het vervolgens die beleid oor die SAL uiteengesit wat hulle, soos die president en die minister van finansies, Tito Mboweni, die afgelope tyd verkondig en toepas.
Tshwane se eerste burger op spesiale verlof geplaas
Die DA sê in ʼn verklaring dat hy die ernstige klagte teen die twee politici met omsigtigheid hanteer.
DA kap na ANC oor R12 miljard-belastingverhoging
“Is dit billik? Nee, dit is nie. En dit is ook nie eties verdedigbaar nie.”
Binnelandse sake maak planne teen lang rye
Die departement van binnelandse sake het planne voorgelê om die lang rye waaraan die publiek by die departement se kantore onderwerp word, korter te maak en die wagtyd te verminder.
Peuter sterf in KZN-skietery
Die voertuig, met verskeie koeëlgate in, het in die middel van die pad gestaan.
ToekomsVenster: Waar is jou fokus?
Waar is jou fokus? Wat maak jou opgewonde? Tel musiek, familie, hoop, geloof, reën, dankbaarheid daaronder?
SA kruidenierswinkels trek ʼn groener baadjie aan
Verbruikerstendense vorm die winkels van die toekoms.
NGV: Solidariteit ‘reg met hofstukke’
Deskundige verslae wys die NGV sál misluk.