Nog geen gevalle van die virus is tot op hede in Suid-Afrika aangemeld nie
Alles vir die maand Januarie 2020
Nog ʼn hartseer einde vir Nadal
“Hy is een van die grootstes van alle tye, een van dié sport se grootste legendes.”
Die wêreld in foto’s – 29 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
3 onderwysers sterf in ongeluk
“Dit is baie hartseer om drie onderwysers op een slag te verloor.”
Eise vir mediese nalatigheid neem toe
Eise teen staatshospitale beloop jaarliks miljarde rande.
Verslaggewer in vangwa geboender; skieter nog soek
Die verslaggewer is boonop gedwing om sommige van sy foto’s te wis.
Liggaam van tiener in dam gevind
Dié tiener het glo geen klere aangehad nie.
Laerskool plant duisende spekbome vir gemeenskap
“Die kinders leer meer lewensvaardighede deur na die spekboompies om te sien as wat hulle in enige huiswerk leer. Daar word werklik iets uit niks gemaak.”
‘FroueVonds’: Saam met voorreg kom aanspreeklikheid
Ek kan net dankie sê vir die Here se stem in my kop, Sy plek in my hart en die vroue met wie ek die voorreg het om hierdie aarde mee te deel.
Luister in 3 minute: Stryd oor onteiening woed voort
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na onteiening en eise vir mediese nalatigheid wat die hoogte ingeskiet het.
Kostebevel teen metro oor onwettige tariefheffings
Die metro het hand en mond belowe om verbruikers vir die onwettige tariefverheffings te vergoed. Dit het tot op hede nog nie gebeur nie.
Kloof kraai koning: Matriekuitslae 2019
Die 100%-slaagsyfer vir die 30ste opeenvolgende jaar met 321 leerders wat universiteitsvrystelling verkry het, is merkwaardig. Die 742 onderskeidings behaal, plaas Hoërskool Waterkloof in die tweede posisie provinsiaal en vierde landswyd.
Voëlklip eis nóg ’n lewe
Nóg ’n motor het oor die berugte Voëlklipkrans naby Heroldsbaai gestort.
Nóg diverse Barbie-poppe eersdaags op die rak
ʼn Kaalkoppop, ʼn pop met vitiligo (ʼn toestand wat lei tot die verlies van velkleur), en ʼn pop met ʼn prostetiese ledemaat word onder meer by die reeks ingesluit.
SA Express eis geld wat SAL skuld
Die redery sukkel al die afgelope twee maande om dié geld te verhaal.
Man vas wat bek-en-klouseer glo ‘willens en wetens’ versprei
Die uitbreking is besig om die bedryf lam te lê en het reeds tot enorme verliese gelei.
Honderde spoedboetes in Krugerwildtuin opgelê
Die helfte van die boetes is aan werkers van SANParke uitgereik.
HD sluit by ‘Zoeloe’ aan in Afganistan
Dié land se krieketraad het die 46-jarige speler se aanstelling bevestig en hy sal met nóg ’n Suid-Afrikaner, Lance Klusener, saamwerk.
Gautrein kry nuwe hoof
Jack van der Merwe tree einde Februarie uit as Gautrein se uitvoerende hoof.
Polities-korrekte-polisie gaan van krag tot krag
Rhoda Kadalie skryf oor Amerikaanse universiteite wat vergelyk word met George Orwell se Animal Farm – ’n plek waar niemand dit waag om hul opinie te lug nie,