Pak jou kinders se kosblikke asook jou eie ete met hierdie heerlike voedsame slaai en ’n stukkie kouevleis.
Alles vir die maand Januarie 2020
Lyk in rivier: Vrou nog nie geïdentifiseer
“Daar is ʼn tatoeëermerk aan haar regteronderbeen.”
Maile hou vol besluit was reg, al keer hy dit om
Lebogang Maile hou vol hy het niks verkeerd gedoen nie rakende die skorsing van die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad asook die speaker van die Tshwane-metroraad.
Obsa kom tot SAL se redding
“Obsa het ʼn ontwikkelingsmandaat en dit moenie insluit om ʼn mislukte staatsonderneming soos die SAL regop te hou nie.”
Gedagte vir die dag: ’n Dor land
Ek soek U, o God, my God … (Psalm 63:2)
Eerste drywende kernkragaanleg nou aktief
Die wêreld se eerste drywende kernkragaanleg (FNPP) het sy eerste 10 miljoen kWh elektrisiteit aan Rusland gelewer.
Motorhandelaars, publiek gewaarsku oor rooftogte
Hier is ook ‘n paar wenke wanneer jy iets wil koop wat aanlyn geadverteer is.
Twee sterf toe Ugandese lugmaghelikopter val
Die Ugandese Weermag (UPDF) het Dinsdag gesê een van sy Jet Ranger-helikopters het tydens ʼn opleidingsessie in Gomba geval.
SA mynmagnaat reageer op sy Trump-uitlating
“Ek het nie die reg om namens enigiemand anders buiten myself te praat nie.”
Grondonteiening: Slegs enkele dae oor om jou sê te sê
Suid-Afrikaners het nog slegs tot Vrydag kans om terugvoer te gee oor grondonteiening sonder vergoeding.
ToekomsVenster: Niks is onmoontlik nie
Joh. 17 is profeties relevant vir ons tyd. Die uitdagings is legio. Die Gees is in staat en is ons gewillig om deur God gebruik te word.
Krag: Hernubare energiebedryf staan reg om te help
Clyde Mallinson meen egter Suid-Afrika is tans nog vasgevang in ʼn scenario waarin steenkoolverskaffers beskerm word.
OB kap verbete terug oor proses teen haar
“Mkhwebane se jongste stellings bewys net hoe karig haar begrip van die wet is.”
Tydelike drankverbod in Matie-koshuise moet ‘fuifkultuur’ hokslaan
Die vertoon van leë bottels of blikkies, wat as alkoholiese drankies herkenbaar is, word ook verbied.
Die wêreld in foto’s – 28 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Federer wen ná hy sewe wedstrydpunte afweer
Nou wag ’n watertand-halfeindstrydontmoeting met Novak Djokovic.
Polisie trek twee ‘stropers’ in lokval vas
“Die mans was stomgeslaan toe polisiebeamptes hulle konfronteer.”
Vrae oor Afrikaner-borsbeelde in Nederland
Leefbaar Rotterdam wil van die stadsbestuur weet waar die beelde tans is.
Polisieman in plas bloed aangetref
’n Lid van die publiek het vroegoggend die polisie ontbied nadat die persoon gille in ’n huis gehoor het.
Angola: President takel voorganger se korrupsie
Die korrupsie van die Dos Santos-familie volg die klassieke patroon: