“Ons optrede is ʼn daad van patriotisme. Wat nié patrioties is nie, is om te kyk hoe die land die verkeerde koers inslaan en niks te doen nie.”
Alles vir die maand Januarie 2020
Landbou-hoë ná aanval: ‘Dis ’n euwel’
“Die hele ding het so uur na twee uur geduur. Hulle het selfs in die sitkamer waar ons gelê het deur die vloer probeer kyk of daar nie ’n kelder is nie.”
SA branderplankryer Jordy wil goud in Tokio wen
Wêreld se derde beste praat oor sy Olimpiese debuut en sy branderplank-avontuur saam met Siya Kolisi.
Luister: Wiele2Wiele verbaas oor die Haval H2
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Suzuki se groot ‘renstel’, die Suzuki Swift Sport. Hulle ry ook in styl rond met Audi se Q3, staan verbaas oor die Haval H2, wonder of jy hibriede-motors se brandstofsyfers kan vertrou en ‘Trompie’ kom kuier vir 2-wiele.
Myeni se jongste appèlaansoek misluk
Die regter het Dudu Myeni oor die kole gehaal.
Spoegwolf klim die trefferleer op Top-20
Die musiekvideo vir die liedjie het bykans 91 000 trefslae op YouTube.
Boekresensie: Grilgrypers-reeks
Kinders hou van bangmaakstories, maar natuurlik binne perke. DeWet Hugo se Grilgrypers-reeks behou ’n fyn balans deurdat dit kinders laat ril en gril met die wete heeltyd in die agterkop dat dit net ’n storie is.
Bibi Babbelbek praat tot sy blou word
Hierdie vrolike en kleurvol geïllustreerde verhaal leer kinders dat leuens en skinderpraatjies mense kan seermaak en bevat pragtige lewenslesse oor eerlikheid en integriteit.
Uitdrukking: Die geslane dag
Waar kom ons aan die uitdrukking “die geslane dag”? Taaltoffie stel ondersoek in
Afval kan veroudering natuurlik voorkom
Het jy geweet diere se ingewande, breine, testes en ander afval is goeie bronne van kollageen, wat veroudering bekamp?
Vrou loer gou eers na selfoon toe sy gered word
ʼn Foto van ʼn vrou wat eers na haar selfoon kyk terwyl paramedici haar behandel, laat sosialemediagebruikers stomverbaas.
Eskom sê stelsel trek swaar
“Ons doen alles moontlik om beurtkrag te verhoed, maar ons is bedag daarop dat dit nie ten alle koste kan wees nie.”
Welkome brandstofverrassing in Februarie
Januarie is vir die meeste verbruikers maar ʼn lang maand, maar dit lyk minstens of daar in Februarie effense verligting in die prys van brandstof gaan wees.
Faf sê Proteas vér van span wat hulle moet wees
Boonop is die span ook met van hul wedstrydgeld beboet, terwyl van hul punte op die Wêreldtoetskampioenskap-punteleer weggevat is.
NWU-kampus gesluit ná studente-amok
Studente het tot Dinsdagmiddag om die kampus te verlaat.
Koronavirus: Gevalle verdubbel byna by die dag
Daar was Maandag altesaam 4 515 gevalle in dié land aangemeld vergeleke met 2 835 die vorige dag.
Paardekraal: ’n Plek van onthou en opbou
Paardekraal bly ʼn belangrike monument, en een van slegs twee (saam met Majuba) wat totaal privaat bestuur word. ʼn Goeie 2 500 mense kom jaarliks met Geloftedag hier byeen. By Paardekraal word daar gehandhaaf, opgebou en vir die komende geslag behou.
Oudkoning erken na jare buite-egtelike dogter
Albert II het nooit openlik ontken dat hy die vrou se pa is nie, maar het lank ook nie ʼn DNS-toets wou ondergaan om die gerugte reg of verkeerd te bewys nie.
Parsons se flitsende kolf gee hoop
Proteas se o. 19-kaptein is tans die voorste lopiemaker in Wêreldbeker-toernooi.
Seuntjie op kleinhoewe doodgery
Dié tragiese voorval volg kort nadat twee peuters vroeër vandeesmaand in soortgelyke voorvalle gesterf het.