Om te verstaan waar dié nuwe siekte nou skielik “uit die lug val” moet iemand die een en ander van mutasies weet, en die wetenskap ondersteun word om ’n teenmiddel te ontwikkel.
Alles vir die maand Januarie 2020
Gent: van koffieplek tot katedraal
Daar sit ek en skryf oor Gent. Daar is iets vir elke tipe reisiger hier: jy kan verken met ʼn bus, ʼn trem, ʼn fiets of te voet. In elke hoek en kant van die stad lê daar ʼn stukkie van my hart.
Sien hoe jý vervolgde Christene in 2019 gehelp het
Talle Maroela-lesers het saam met ander Christene in Suid-Afrika die afgelope jaar opnuut hul gewig agter vervolgde gelowiges wêreldwyd gegooi en ʼn merkbare verskil in dié mense se lewens gemaak.
Resep: Oondhoender
ʼn Heerlike, klassieke en eenvoudige maal vir ʼn aand tuis.
Perlemoenstropers gevonnis
Dit het ook aan die lig gekom dat albei mans hangende sake vir die onwettige besit van perlemoen teen hulle het.
3D-tegnologie gee Egiptiese mummie sy stem terug
David Howard, professor in elektriese ingenieurswese by die Universiteit van Londen, beskryf die klank as ʼn vokaalklank wat val êrens tussen die vokale in die Engelse woorde “bed” en “bad”.
Vandag se sportnuus
Andries Coetzee terug in Johannesburg, terwyl dr. Jannie saam met Lions na Argentinië sal toer.
DA eis LUR se kop ná debakel met skorsings
Lebogang Maile het die twee, al twee DA-lede, verlede week vir onderskeidelik drie en ses maande sonder betaling geskors.
Polisie betrap talle met onwettige wapens
Die Wes-Kaapse polisie sê sy stryd om bendegeweld te stuit en onwettige vuurwapens uit die samelewing te verwyder, werp vrugte af.
Twee beamptes dood ná ‘tragiese voorval’ in DKD-huis
Die twee amptenare het saam in een van die departement se huise gewoon.
ANC oorspeel hand met nuwe grondvoorstel
Die jongste ANC-jakkalsdraai oor die verandering van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vereenvoudig was veronderstel om ʼn triomf vir die regerende party te wees.
Gedagte vir die dag: Onthou!
Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade … (Psalm 105:5)
Nuwe skolewet ‘moenie stelsel wurg’
Die onderwysdepartement sal dié week met rolspelers in die onderwys ontmoet oor wysigings aan dié wet.
Koronavirus: 700 gevalle in 24 uur
Meer as 40 gevalle buite China is aangemeld.
Registrasie by verskeie universiteite ontwrig
Studente is ontevrede omdat hulle historiese skuld moet vereffen.
Krieket: Engeland plant uitklophou teen SA
Nie een Suid-Afrikaanse kolwer kon ʼn honderdtal aanteken nie.
Jaagduiwel kry borgtog
Dis hoeveel die beweerde jaagduiwel van Midrand vir borgtog moes opdok ná sy 308 km/h.
Twee in hof oor gesteelde polisieboot
Hugo en Van Zyl het ʼn rubberboot, twee grassnyers en sonpanele in hul besit gehad.
Gemeenskap neem wraak oor verkragting
Honderde inwoners het Saterdag die strate ingevaar en hul woede teenoor Amaphela te kenne gegee het.
Vermoorde tiener dae lank afwesig; skool swyg
“Dit beteken dat iemand by die skool nie hul werk doen nie.”