Albei was net 21 jaar oud toe hulle hul toetsbuiging gemaak het; albei was plaasseuns wat op die platteland gebore en gesmee is en natuurlike spierkrag gehad het; albei het vyf toetsdrieë gedruk; albei kon hardloop, die bal uitgee en skrum.
Alles vir Woensdag 8 April 2020
#JongStemme: Moenie te gemaklik raak in die grendelstaat nie
Die allerlaaste ding wat ek wil hê, is om te sien hoe ’n biologiese virus sterf, en ’n ideologiese een sy plek neem, skryf Morné Bester.
Minister ‘spyt’ oor verontagsaming van afsonderingsreëls
“Ek hoop die president en Suid-Afrikaners vind dit in hul harte om my te vergewe.”
Houers vol hoop – help só in ’n japtrap
“Die strategie van Houers VOL Hoop is tweeledig: die publiek kan kos gaan afgee, of hulle kan ’n kontantskenking maak sodat ons kos vir behoeftiges kan aankoop.”
Covid-19-samevatting: Vavi uit hospitaal ontslaan
Die algehele landwye afsondering in Wuhan in China is Woensdag ná 76 dae gelig.
Podlitiek: Cele wil dop verbied, hoe lank nog in grendelstaatgebied?
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die maatreëls tydens die afsonderingstydperk, die regering wat geld by die Internasionale Monetêre Fonds wil leen en hulle bespiegel oor of die afsonderingstydperk verleng gaan word.
Polisieman in hof na hy glo vriendin doodskiet
Die voorval het by die polisie-barakke in die Pretoriase Moot plaasgevind.
Mening: Sal Mehrtens se wegbreek-plan die Australasiese spanne baat?
Die voorgestelde wegbreek vanaf dié reeks deur Nieu-Seeland en Australië is in die lig van Covid-19 se effek op wêreldrugby so effens op die agtergrond geskuif, maar geniet nog deurlopende bespreking in die Australasiese pers.
Algehele afsondering: ‘Indiensnemingskatastrofe’ dreig
Die regering moet dringend wegdoen met die konsep van “noodsaaklike dienste” en enige sakeonderneming toelaat om sy bedrywighede voort te sit as dit nie ʼn ernstige gevaar vir openbare gesondheid inhou nie.
Eerste plaaslike Covid-19-genoom bied belangrike insae
Navorsing wys dat die virus waarskynlik oorgedra word deur mense wat tussen Suid-Afrika, Amerika en Europa reis.
Kolpak-Simon is een van Wisden se bestes
Marnus Labuschagne ook in dié uitgelese geselskap.
Wen ʼn R230 000 ‘Hotel-in-die-bos’ met Virseker
Wen ʼn vernuftige kampsleepwa ter waarde van R230 000! Skryf nou in
Krag uit totale magteloosheid
Wat het die koronakrisis met die Lydenstyd – die aanloop tot die Paasfees – te make?
Nog ’n skool in Soshanguve brand
Die departement van onderwys vermoed dat ʼn sindikaat betrokke is by die brand van skole in dié omgewing.
Die tsoenami’s wat Suid-Afrika tref
Die vraag wat elkeen hom moet afvra, is of ons tevrede is met hierdie negatiewe tsoenami’s wat ons land met verloop van tyd getref het – sommiges kon ons gewis iets aan gedoen het.
Video: Só verseël jy ʼn pak skyfies
ʼn Video wat wys hoe mens baie maklik ʼn pak skyfies kan verseël, is al miljoene keer op sosiale media gekyk.
Minister op spesiale verlof na middagete by vriend
“Die president was onaangeraak deur die versagtende omstandighede wat sy aangevoer het.”
Nuuskommentaar: Die post-Covid-19 nuwe wêreldorde
Die miljoene menings en meningstukke oor ’n nuwe wêreldorde – binne en buite die konteks van globalisering – toon een groot waarheid.
Video: Caster klop Ronaldo in sy eie uitdaging
Cristiano Ronaldo, die sokker-superster van Portugal, het ’n maagspier-uitdaging aan ander atlete in die Nike Living Room Cup Challenge uitgereik.
Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies aan in finansies, opvoedkunde
Die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia het Woensdag drie nuwe nagraadse kwalifikasies vir 2021 bekendgemaak.