Meer mans as vroue is sedert die uitbreking van die virus in Suid-Afrika aan Covid-19 dood.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Mei 2020
Kommer oor ‘verkeerde’ vuurwapens vernietig kan word
Dit sal hartseer wees as ’n persoon al die administrasie deurgaan om ʼn vuurwapenlisensie te bekom, net om later te hoor die vuurwapen is per abuis vernietig.
Dís die maatskappye wat onbehoorlike prysverhogings instel
Klagtes het veral gekom oor die pryse van gesigsmaskers, saniteerders, beskermende drag, noodsaaklike goedere en basiese voedsel.
Skole: Steeds geen datum vir ander grade se terugkeer
Die minister van basiese onderwys sê sentrums vir vroeë kinderontwikkeling sal “vroeër as beplan” heropen.
Covid-19-samevatting: Inkomstediens meld nog gevalle aan
Intussen versuim al meer pasiënte met tuberkulose of MIV in Gauteng om hul medikasie af te haal.
Luister: Griekwagebed – Psalm 84
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, Psalm 84, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Pa wat twee seuns glo vergiftig in hof
Die man het aanvanklik gesê sy seuns het rotgif gedrink.
Inwoners van Standerton keelvol vir riool
Inwoners kla die rioolwater lê al tot by hulle voordeure.
ToekomsVenster: Uitbundig soos kalwers
“Vul my met krag dat ek baldadig kan bokspring soos die kalwers.”
Militêre ombudsman ondersoek klagtes teen weermaglede
Lede van die publiek het gekla oor weermaglede se hardhandigheid, asook die onregmatige beslaglegging van eiendom deur weermaglede.
Comair-sakeredders stippel pad vorentoe uit
Die redery se sakereddingspraktisyns glo daar is ʼn billike vooruitsig dat Comair gered kan word.
Geen Mei-salaris vir Denel se werkers
In Augustus verlede jaar het Denel ʼn reddingsboei van nagenoeg R1,8 miljard van die tesourie gekry om te voorkom dat die maatskappy heeltemal ondergaan.
Die wêreld in foto’s – 19 Mei 2020
Só lyk die afstand wat mense wêreldwyd moet handhaaf.
Wolkskool op radio: Help jou kind se spraakvaardighede ontwikkel
Jana Terblanche, die hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gee ʼn hele paar praktiese en maklike wenke aan ouers om jonger en ouer kinders se spraakvaardighede in die inperkingstyd te ontwikkel.
Man glo aangerand tydens onwettige besettings
Hy vertel dat leë mynhuise in Rustenburg reeds weke lank onwettig beset word.
Dié kaartjies wil hoop in mense se harte én tuine plant
Dié kaartjies se papier het saadjies in, so wanneer die ontvanger klaar die briefie gelees het, kan hulle dit plant, versorg en sien hoe pragtig groente, blomme en plante groei.
NVG gaan Jiba vervolg
Die dossier teen Nomgcobo Jiba was ook nooit weg nie, sê die NVG nou.
Bloeddienste, Facebook sluit vennootskap
Suid-Afrika is die eerste Afrikaland wat dié Facebook-funksie van stapel stuur.
Steyn benoem op JPO-raad
Carolyn Steyn het meer as vier dekades se ervaring in die kunstebedryf. Sy is ʼn bekende aktrise en radiopersoonlikheid en word ook as ʼn filantroop en beskermvrou van die kunste beskou.
Talle onwettige immigrante vas, gedeporteer
Dié 44 onwettige immigrante was afkomstig van verskeie Afrikalande.