Skade is gedurende die betoging aan polisievoertuie, private voertuie en ondernemings se vensters aangerig.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 November 2020
Senekal: Versoek om Pienaar vir waarneming te stuur
Die saak teen André Pienaar en SJ Fourie is tot volgende jaar uitgestel.
ToekomsVenster: Jy ken nou die pad
Dit is die verwagte uitwerking van die belydenis: “Here, U is my God”.
Bendeleier dood, baba gewond in skietery aan Oos-Rand
Volgens die nooddienste is ’n volwasse man doodgeskiet en drie kinders in die voorval gewond.
Borgtog geweier ná aanval op 90-jarige, bejaarde blinde seun
Ma en seun het verlede Saterdag in hul huis in Limpopo gelê en slaap toe twee verdagtes die huis oopgebreek het.
Heuningfees is vertoonvenster vir byeboerdery
In Rustenburg is daar ʼn groep byeboere wat hulle nou beywer om die Stedelike Bye-gilde landswyd uit te brei. Die gilde se idee is om hulp en ondersteuning te bied aan kleinskaalse beginnerbyeboere en stadbewoners wat met heuning, byewas en propolis (bye-gom) wil boer.
Foto’s: Dele van Vaaldriehoek onder water
Swaar reën het Vrydag oor die Vaaldriehoek uitgesak. Die dak van ’n vulstasie het in die slag gebly.
Zuma eerder tronk toe as voor Zondo ‘geboelie’
Die Jacob Zuma-stigting steun die oudpresident se besluit om uit die Zondo-kommissie te stap.
Jannie du Toit se ‘Skemerkelkie vir Klein Saterdag’
Reeds jare lank skilder Jannie du Toit met woorde. Nou is dit moontlik om vir die volgende klompie weke elke Woensdag, of soos Woensdae ook bekend staan, klein Saterdae, ʼn minikonsert by te woon.
Nuuskommentaar: Vloermoer in Kaapse voorstad
Die EFF is in wese militante kleuters. Hulle skree, huil, bejammer hulself, knou mense af, breek goed en gooi dikwels ʼn vloermoer om te kry wat hulle wil hê.
My gewone vakansiedorp is vol vir die somervakansie. Hoe nou?
Die besprekingskalenders van gewilde vakansiedorpe, veral dié naby die see, bars reeds uit hul nate, terwyl Jan Alleman spaander om verblyf te vind wat sy sak en smaak pas. Hoe dan gemaak as die vakansiedroom wat jy al sedert vlak 5 koester, nie lyk asof dit ’n realiteit gaan word nie? LekkeSlaap.co.za het ’n paar wenke wat kan help.
Hond soek ‘aftreehuis’ ná trauma
Die hondjie genaamd Adira is op ’n wrede manier vir dood agtergelaat. Deesdae, sê haar tydelike versorgers, ‘glimlag sy’.
Nege vas oor bedrog met PE-vervoerdiens
Die diensverskaffers vir die twee projekte is glo op onreëlmatige wyse aangewys en hul koste na bewering beduidend opgeblaas.
Watwou kitskos, Alvin is nou koning van dieetkos!
“Jy kan nie ʼn klomp jare se ongesonde gewoontes in ʼn paar maande regmaak nie. Dit is ʼn kopding en ek moet net aanhou en uithou.”
Nuwe OG amptelik aangewys
Maluleke is die eerste vrou wat dié pos in Suid-Afrika beklee.
AB en Danielle verwelkom klein Yente
“Op 11-11-20 het ons ’n pragtige babadogter in die wêreld verwelkom. Yente de Villiers, jy is die perfekte toevoeging tot die gesin en ons is ongelooflik geseënd.”
Krag na dele van Oos-Kaap herstel ná storm
Verskeie netwerkpersele is steeds onbereikbaar weens beskadigde paaie.
Video: Waterkanon, skokgranate buite Hoërskool Brackenfell
Chaos het vroegoggend reeds buite die Hoërskool Brackenfell in Kaapstad uitgebreek.
Stemme in Georgia oorgetel; Biden wen steeds deelstaat
Biden is die eerste Demokratiese presidentskandidaat wat dié suidelike Amerikaanse deelstaat in byna drie dekades kon verower.
G’n net keer jong tenniskampioen se afslaan
In ’n tydperk waarin talle sportondersteuners ongelukkig met nasionale spanne is, is die prestasies van skoolsterre steeds iets wat die hart warm laat klop. En ’n mens kan beslis trots wees op Laerskool Tygerpoort se Morgan Jordaan.