Die besluit volg ná Sondag se Australiese Grand Prix uitgestel is.
Alles deur die skrywer ANA-AP
Covid-19: Markte tuimel; lewens kom tot stilstand
Ten spyte van wêreldwye paniek, het meer as die helfte van die 128 000 mense wêreldwyd wat die siekte opgedoen het, reeds herstel.
Koronavirus: Leë stadions vir sokkerwedstryde
Alle toekomstige professionele sokkerwedstryde in Spanje en Portugal, sommige in Duitsland en ʼn kwalifiserende ronde van die Europese kampioenskap, sal in leë stadions plaasvind weens die koronavirus-uitbreking.
Els terug op wenpad
“Dit is ʼn goeie ding om hard te werk vir iets, want jy wil nie hê dit moet net in jou skoot val nie.”
Gary Player deur Trump vereer
Suid-Afrika se gholflegende Gary Player gaan deur pres. Donald Trump vereer word.
Bloomberg onttrek hom aan Demokrate se wedloop; gee steun aan Biden
Hy het meer as US$500 miljoen aan sy veldtog bestee.
Blitsbokke veg verbete terug
Met net ʼn paar sekondes in die wedstryd oor het die Blitsbokke die telling gelykop gemaak waarna ekstra speeltyd toegelaat is.
Kans om koronavirus te stuit al hoe kleiner
Heelwat meer mense kan sterf, sê die WGO.
Shaik bedank as departementele raadgewer
Shaik is gevra om eerder die direkteur-generaal by te staan met die belegging in en befondsing van waterinfrastruktuur.
Lesotho se eerste minister van moord beskuldig
Thomas Thabane, Lesotho se eerste minister, sal aangekla word van die moord op sy vervreemde vrou, Lipolelo, in Junie 2017.
Vrou speel viool terwyl dokters opereer
Hulle het haar in die middel van die prosedure wakker gemaak sodat sy haar viool kon speel.
Hier is uitslag van Covid-19-toets in eSwatini
In China is meer as 72 500 gevalle tot dusver bevestig, met 1 870 sterftes.
Koronavirus: Eerste pasiënt sterf in Europa
Die minister van gesondheid in Frankryk het Saterdag die eerste sterfte weens die koronavirus aangekondig.
‘Parfuumwolk’ help om dronkbestuurder aan te keer
Die polisie in Duitsland sê hulle het ʼn dronkbestuurder aangekeer wat agter struike “in ʼn parfuumwolk” weggekruip het.
Meer as 67 000 nou wêreldwyd met koronavirus besmet
Meer as 67 000 persone is nou wêreldwyd besmet deur ʼn virale uitbreking wat in China begin het.
SA’ners bestee meer op Valentynsdag
Mense koop wel minder juweliersware en kaartjies.
‘Parasite’ maak geskiedenis by die Oscars
Die Suid-Koreaanse drama Parasite het geskiedenis gemaak by vanjaar se 92ste Oscar-toekennings.
Roland Schoeman geskors oor verbode middels
Die middel waarvoor hy positief getoets het, word nie meer kommersieel vervaardig nie aangesien dit as ʼn kankerrisiko beskou word.
Beurtkrag wél nou tydens spitsverkeer
Eskom moes noodgedwonge van sy voornemens afsien en beurtkrag instel tydens spitstye.
Bobbejaan versorg leeuwelpie in Krugerwildtuin
ʼn Bobbejaanmannetjie wat ʼn leeuwelpie ronddra en hom versorg is oor die naweek in die Krugerwildtuin opgemerk.