Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaar val, moet sy leer om haar eie wysie te skryf.
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Oor ʼn krulkopdigter en die Spar-strokie-gedig
“Haar woede oor iets eenvoudigs het my so geïnspireer dat ek inderhaas by die kar moes uitkom.”
Regsgeleerde vir lewensbydrae tot Afrikaans vereer
Sy loopbaan blyk ʼn teenvoeter vir die “As jy dit nie in Engels doen nie, tel dit nie”-argument te wees.
Resep: Koeskoes met dadels en amandels
Dié koeskoesgereg bied ʼn interessante variasie vir ʼn styselgereg.
Kunsmusiek Sondag in Foxwood
Opera-aanhangers kan hul Sondag verlustig in uitvoerings van bekende arias, Broadway-treffers en Suid-Afrikaanse kunsmusiek.
Resep: Tuinertjiesop
Jy kan dié tuinertjiesop in ʼn japtrap voorberei.
Boek: ʼn Terugblik op Eugène Marais se lewe
Eugène N Marais sou in 2021 sy 150ste verjaardag gevier het. Hy is vanjaar ook 85 jaar gelede dood.
Taalgebruik: ‘meet’
Die Engelse ‘meet‘ kan in Afrikaans deur verskeie woorde vervang word. Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Boek: ʼn Hart is so groot soos ’n vuis
‘’n Hart is so groot soos ’n vuis’ is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa.
Namibiër maak digdebuut op 79
Onthou jy die kinderrympie ‘Jakkals nooi vir Gansie’? Dié skrywer se kleindogter het nou op 79 haar eerste digbundel met kinderverse uitgegee.
Boek: Om ‘genoeg’ te wees – ʼn joernaal vir vroue
Is dit nie elke vrou se begeerte in die lewe nie? Om net “genoeg” te wees.
Boek: Beste storieboek ooit (heruitgawe)
Richard Scarry se alombekende dierekarakters herleef in ‘Beste storieboek ooit’. Dit is geskik vir kinders tussen drie en agt jaar.
‘Seuns sonder pa’s’
“Dit verg ’n spesiale mens om ’n pa vir ’n kind te wees. Dit moet iemand wees wat die verantwoordelikhede verstaan van pa-wees, maar wat ook begrip het vir die verantwoordbaarheid wat só ’n geskenk van God meebring.”
Video: Kunsbedryf bloei; raad swyg
“Ons daag ook ander media-instansies, die borge van kunstefeeste, asook ander instansies wat ʼn nou verhouding met die kunstebedryf het, uit om ook ʼn bydrae te maak.”
Boek: ‘Weerbare weemoed’ – Hennie van Coller
In ‘Weerbare weemoed’ sit die bekroonde digter Hennie van Coller sy vertalings van Luuk Gruwez se gedigte uit sy jongste bundels voort.
Boek: Versamelde dramas – NP van Wyk Louw
Vir die eerste keer word NP van Wyk Louw se dramas, hoorspele en ʼn libretto in ’n versamelbundel uitgegee.
Russe vereer SA skrywer
“Ja, daar het heelwat deur my kop gegaan, maar die laaste gedagte was dat ek vereer sou word.”
Uitgewersreus stel nuwe druknaam bekend
“Ons is toegewyd en opgewonde om nuwe inspirerende stories en boeke oor die Christelike lewe en studie, begrip en genot van die Bybel te publiseer.”
Boek: ‘Tyd om te skaats’ – Jacolet van den Berg
‘Tyd om te skaats’ was in 2019 op die kortlys van Lapa Uitgewers se jeugromankompetisie. Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer.
Lizz en Kie. hou pot aan kook vir sitstakers
“By my huis word daar nou al dae lank ʼn storm los gekook, en dit gaan oor die behoud van die kunste.”