Dit is die vierde keer dat die span dié toekenning ontvang.
Alles deur die skrywer Esté Meyer Jansen
Kaapstad skud vere reg vir grootste kunsteskou in Afrika
Die skone Kaap gaan dié naweek selfs nog meer aanskoulik wees met die room van Afrika se kunstenaars wat by die Investec Cape Town Art Fair sal saamtrek.
Vier jou vierpotige vriend op Valentynsdag
Niemand gaan kla as hulle ʼn boks sjokolade of ʼn bos rooi rose op Valentynsdag kry nie, maar ons almal weet ons geliefdes verdien om elke dag gevier te word.
ToekomsVenster: Gister is verby
Leef voluit. Ons het vandag!
ToekomsVenster: Die son vat dooierus op die horison
Kom Son van geregtigheid, ek buig voor U, Heer.
Al meer SA’ners wil gaan ski
Terwyl die 2022‑’23‑ski-seisoen kommerwekkende hoeveelheid sneeuval gehad het, het 2023‑’24 tot dusver uitstekende neerslag beleef.
ToekomsVenster: ʼn Plek vir almal
Dis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie.
ToekomsVenster: Elkeen se verantwoordelikheid
As elkeen van ons respek vir onsself, ander en die omgewing, God se handewerk betoon, sal Suid-Afrika anders daaruitsien.
ToekomsVenster: Met dankbaarheid
Mag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat.
ToekomsVenster: Gelowige, jy is reeds vrygekoop
Ons is vry. Leef in daardie vryheid.
ToekomsVenster: Saai in seisoen
Waartoe roep die Here jou al ʼn geruime tyd? Koop die tyd uit. Moenie verskonings maak nie. Laat 2024 punte tel in God se Koninkryk.
Vrou wil SA’ners in buiteland kruisies help trek
“Elkeen van ons moet nou ons moue op rol en op die speelveld uithardloop om die wendoel by die stembus aan te teken.”
ToekomsVenster: Die kuns van die lewe
Dankie aan soveel rolspelers wat ons die kuns van die lewe leer.
ToekomsVenster: God ken my siel
God ken my siel. Ek deel my siel met Hom. Hy verstaan. Hy verwyt nie. Wys nie vingers nie. Skryf nie af nie. Hy is nie veroordelend, vingerwysend of gewoon ongeskik soos sommige mense nie. Nee, Hy koester my siel.
ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesange
Sing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef.
Luister: Bid vir Jemen
Dit bly uiters gevaarlik om ʼn volgeling van Jesus in Jemen te wees.
ToekomsVenster: Ek wil volrond wees
Ek wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?
ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense
Mag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.
ToekomsVenster: Raak jy nog ontsteld?
Kom ons raak weer ʼn slag ontsteld. Daar is eintlik geen ander opsie nie.
ToekomsVenster: ’n Hoopvolle toekoms
Gister is water onder deur die brug, word gesê. Moenie jou tent daar opslaan nie. As jy moet vertoef, kap die tentpenne liggies in. Môre kom die son weer op.