Maroela Media bring hulde aan bekendes wat nie meer met ons is nie.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Ooievaar maak draai by dié bekendes in 2019
Die ooievaar het vanjaar ʼn draai gemaak by ʼn hele paar plaaslike en internasionale bekendes.
Bekendes se troues en verlowings in 2019
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie aan mekaar trou beloof het.
Beste flieks van die dekade
Die rolprent-en-televisiewebwerf IMDb het onlangs sy lys van die 10 beste flieks van die dekade bekend gemaak.
Luister: Afrikaans is Groot se ‘Martha’ wys haar ander kant
“Steve [Hofmeyr] het my een keer gevra op wie ek dié karakter geskoei het, en ek sê toe niemand spesifiek nie. Hy sê toe in dáái geval gaan ek eendag ʼn kwaai ou vrou wees, want as sy van binne my gebore is gaan die mense in my lewe vorentoe met my sukkel!”
Hoe lyk Hollywood: Superpaartjies skei; ‘Grease’-koors bly
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
‘OppieStoep’: Kustoer op die hond se stert in Struisbaai
Die voorlaaste dag van Vermeulen en Geldenhuys se kustoer van OppieStoep loop vandag deur Struisbaai.
‘OppieStoep’: Kustoer maak ʼn draai op Hermanus
Vermeulen en Geldenhuys kuier vanaand op Hermanus.
‘OppieStoep’: Regstreeks vanuit Gansbaai
Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys maak vir Gansbaai lekker vanaand.
‘OppieStoep’: Andries en Pietman klets op Melkbosstrand
Sondagmiddag klets Andries en Pietman op Melkbosstrand vir die derde aflewering van hul regstreekse kletskustoer.
Leandie skep asem na huweliksbootjie sink: ‘Ek is nou oukei’
“Mense kom sê vir my: ‘Ek was so geskok oor jou egskeiding’. Dan sê ek: ‘You and me both’.”
‘OppieStoep’: Kustoer maak ʼn draai op Dwarskersbos
Vermeulen en Geldenhuys kuier vandag op Dwarskersbos.
‘OppieStoep’: Kustoer skop af op Doringbaai
Die gewilde storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys van OppieStoep skop hul Weskustoer vanaand op Doringbaai by die Fryer’s Cove-wynlandgoed af.
Afrikaans is Groot Somerfees ploeg terug in Suid-Kaapse gemeenskap
“Met dié projek plant Afrikaans is Groot ook sy wortels in die Suid-Kaap en gee daardeur terug aan ons lojale ondersteuners in dié gebied,” het Elvis gesê.
Hoe lyk Hollywood: Harry Styles stop die verkeer; vroue word vereer
Maroela Media bring jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Juanita terug met splinternuwe enkelsnit
Du Plessis se nuwe album, ‘Dis Tyd’, word vroeg in 2020 uitgereik.
‘7de Laan’ se Marijke Bezuidenhout: Klein botteltjie, groot gif
“Mienkie sou beslis dink dat ek te vervelig is,” lag sy.
‘OppieStoep’ se Andries: ‘Ons is ambassadeurs van storievertel’
“Nou het ons al die voorreg gehad om byna 100 episodes te skiet en ons kon storievertel weer terugneem sitkamer toe.”
Golden Globes: ‘Big Little Lies’, ‘Frozen 2’ benoem
Die Globes word vanjaar in 25 verskillende kategorieë toegeken, 14 vir die groot skerm en 11 vir televisie.
Innibos-kaartjies vir die Kerskous
Alle ander kuierverhoë, kosstalletjies, Bosmôl en die kindervermaak by Woelwaters is alles ingesluit by die toegangsprys.