Spotify het die grootste treffers van die dekade bekendgemaak.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Luister: Rudi Muller ‘ʼn instrument in die Here se hande’
“Foutloos is ek nié – beslis nie – maar op die ou end moet jy iets doen wat jy wíl doen. Alles wat ek doen, spruit uit dankbaarheid.”
Kersmark bied hulp vir droogte
Ander vermaak tydens die nagmark sluit in vuurdansers, ballonkuns en jongleurs op stelte, straatmusikante en menslike standbeelde.
‘Will and Grace’-aktrise sterf
“Sy het geglo die beste manier om mense se harte en denke te verander, was deur komedie.”
Laurika Rauch: ‘Die musiek-ma van ons menswees’
Die sangeres is Saterdagaand tydens die voorlaaste Afrikaans is Groot-konsert ingesluit in die Suid-Afrikaanse Heldesaal (Hall of Fame).
Video: Bobby en Demi Lee se duet ‘ʼn rondomtaliereis’
“Elke keer as ek en sy in mekaar se oë moes staar, wou ons net lag.”
Feestyd-musiekgenot vir die hele gesin op kykNET
As jy lus is om tydens die feestyd voor die kassie te ontspan met voortreflike musiekkonserte, is kykNET, kykNET NOU! en kykNET & Kie hierdie Desember die kanale vir jou.
Kyk: Afrikaans is Groot in foto’s
As jy nog nie die konsert gesien het nie en eerder die verrassingselement wil behou, moenie na dié foto’s kyk nie.
Lankverwagte ‘Vergeet my nie’-lokprent uitgereik
Mardaleen wil kultuur, die stad en liggies hê – die plaas is nie ʼn plek vir ʼn meisie soos sy nie.
Afrikaanse rockers laat Kerkorrel-album herleef
“Wat jy hoor is ons wat speel en sweet in ʼn kamer. Eerlik en sonder te veel afronding.”
Charlize weer byna onherkenbaar in jongste rol
“Die idee van hoe ʼn slagoffer of misbruiker lyk is nie swart en wit nie – dit is ongelooflik grys. Dit is wat my aangetrek het na die rol.”
Foto’s: Mej. SA op pad na VSA vir mej. Heelal-kroon
“Ek is uiters opgewonde en hoop dat ek Suid-Afrika kan trots maak,” het Tunzi gesê.
Nuwe stroomdiens bied kykgenot in Afrikaans wêreldwyd
“Maak nie saak waar die persoon woon nie – Kaapstad, Springbok, New York of Sandton – elkeen kan sy Afrikaanse herkoms kan beleef op sy eie unieke manier.”
‘Frozen 2’ tref loket soos ʼn sneeustorm
Dié opvolgfliek van die eerste rolprent het soos ʼn wafferse sneeustorm talle loketrekords laat spat.
Boepie-blues: Die liefde wat net ʼn ouma en oupa kan gee
Jou kind het sy grootouers nodig, maar meer nog, húlle het die kinders nodig.
Foto’s: Homer Simpson bied 71ste Emmy-geleentheid aan
‘Game of Thrones’ het vanjaar ʼn rekordgetal van 32 benoemings ontvang, ten spyte van hewige kritiek onder kenners en aanhangers oor die agtste en laaste seisoen.
Luister: Adam Tas vertel oor nuwe program vir jagters, hengelaars
In elke episode reis ʼn bekende gas saam met Adam Tas en ná afloop van elke dag se avontuur word heerlik kos gemaak met die vangs van die dag en gesellig om die kampvuur gekuier.
Luister: Nuwe Afrikaanse stromingsdiens eersdaags bekendgestel
Intekenaars van dié splinternuwe stromingsdiens sal gratis toegang hê tot goeie gehalte inhoud in Afrikaans teen geen koste nie – al wat jy benodig is toegang tot die internet en ʼn Dapper Media-rekening.
Waldemar Schultz terug op die kassie vir ‘Die Byl’
“Ek het vir sowat vier uur met die skrywers en vervaardigers om ʼn tafel saam met Piet gesit en ons het ʼn asemrowende gesprek gehad.”
Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan
“Soos met menigte televisiereekse gebeur dit gereeld dat ʼn karakter se reis bloot tot ʼn einde kom.”