Die 36-jarige onderwyser is in Februarie in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn leerder by Hoërskool Dundee in KwaZulu-Natal seksueel aangerand het.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Regstappe kom nadat Lesufi swyg
Die ANC in Gauteng het intussen uitgevaar teen “rassistiese en regse groepe” se aanvalle teen Panyaza Lesufi, iemand wat “nie-rassigheid verdedig”.
Klerksdorp-leerder sterf ná tref-en-trap
“Ek het hom gevra om versigtig te wees en hy het geantwoord dat hy altyd versigtig is.”
100 beseer toe bus omslaan
Die bus met ʼn sleepwa is om 03:30 ʼn ent van die pad af aangetref.
Kinders wat in motorbrand sterf, was by begrafnis
Kort voor die noodlottige ongeluk het ʼn onbekende meisie, wat na raming 16 jaar oud is, ʼn saamrygeleentheid saam met die begrafnisgangers gekry.
Eers sirkus, toe dieretuin; nou kry Charley nuwe tuiste
Daar word reeds na ʼn geskikte aftreetuiste vir die 42-jarige olifant gesoek.
Vyf kinders sterf toe motor brand
Die bestuurder van die motor het volgens paramedici geen beserings opgedoen nie en die vragmotorbestuurder was nêrens op die toneel te vinde nie.
Een sterf in Tembisa-oproer
Motoriste is gemaan om die gebied heeltemal te vermy. Munisipale dienste is opgeskort en nooddienswerkers kry nie toegang tot Tembisa om op noodgevalle te reageer nie.
Regering se dispuut oor sitrusuitvoere verwelkom
Rolspelers in die bedryf vra al geruime tyd vir die regering om in te gryp voordat die impak van die nuwe regulasies oor kouebehandeling onomkeerbaar is.
Matriek laat manne les opsê met skaapskeer
Jean-Mari Jordaan (19) het ander skaapskeerders op die neus laat kyk by die Nasionale Interskole Skaapskeerkompetisie, waar sy as een van enkele jong vroue uitgeblink het.
‘Drie Poot’ eerste kameelperd met prostese
“Soos ek dit sien, is dit die mens se skuld dat sy haar been verloor het, so dit is die mens se verantwoordelikheid om vir haar ʼn nuwe een te maak.”
Plakkaat blameer apartheid vir geweld in SA
Die plakkaat voer aan dat die omstandighede tydens apartheid mense “kwaad en magteloos” gelaat het, waarna hulle dikwels na geweld gekyk het as die antwoord op hul probleme.
Twee dood ná skietery op M13
Die oorledenes is deel van ʼn groep mans wat na bewering ʼn winkel in Estcourt, KwaZulu-Natal, bestorm en beroof het.
Koalisie-ooreenkoms in Nelson Mandelabaai onderteken
Hierdie koalisie moet egter eers ʼn mosie van wantroue teen die huidige regering indien om die droom van ʼn nuwe metro te verwesenlik.
AfriForum stel ultimatum aan Lesufi
“Indien hy nie voor môre reageer nie, word ons ooreenkoms nietig verklaar en sal ons voortgaan met ons lasteraksie teen hom.”
Bekende beeldhouer sterf
Kobus Hattingh was bekend vir sy 6m-hoë standbeeld van oudpres. Nelson Mandela en het tot die einde nog gedroom om sy beeldhouwerk te hervat.
Onveilige Tshwane-brandweerstasie tydelik toe
ʼn Elektriese fout word glo aangevoer as die rede waarom die Gautengse brandweerstasie onveilig is vir werkers.
Amptenaar vas vir ‘rooftogte’ by munisipaliteit
Die Noord-Kaapse amptenaar staan nou tereg op aanklagte van diefstal.
Vyf dood ná jaagtog, skietery op N2
Nog twee mans is in ʼn kritieke toestand, terwyl die polisie ʼn derde man, wat bykans ongedeerd van die voorval afgekom het, in hegtenis geneem het.
Samesprekings begin om krag van buiteland in te voer
Eskom hoop dat dit moontlik sal wees om krag vanuit onder meer Botswana in te voer wat reeds meer elektrisiteitskapasiteit het as wat dié land benodig.