Volgens die party kan die betrokke onderneming nie aanspraak maak op dieselfde privaatheid as die slagoffers nie totdat bevind is dat hy alles moontlik gedoen het om sy werknemers teen die aanvalle te beskerm.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Bejaardes wreedaardig op blommeplaas aangeval
“Dit is nog nie duidelik in watter vertrek die aanval plaasgevind het nie, maar daar was oral om die huis bloed aangetref.”
Polisie slaan toe op vermeende skaapdiewe
Meer as 40 skape en 16 bokke wat vermoedelik op plase gebuit is, is in die afgelope paar dae teruggevind.
Gary Player beweer seun veil sy trofees op
“Hierdie items behoort aan my en ek het stappe gedoen om dit terug te kry.”
SANW werp lig op gerugte van ontplooiing
ʼn Interne kennisgewing van die weermag voer aan dat die situasie in die land geleidelik versleg en dat soldate gereed moet wees “in afwagting op ontplooiing”.
Fratsongeluk eis Britse toeris in SA
Fatima Lambat Issa (47) was glo in Suid-Afrika met vakansie ten tyde van die voorval.
‘Desperaat’, ja, om Makhura te pos – DA
Nog voordat die mosie van wantroue teen die Gautengse premier ingedien is, het hy teruggekap en gesê dit is ʼn “desperate poging vir relevansie” deur die DA.
Verskeie vas wat glo dronk bestuur
Die inhegtenisnemings vorm deel van wetstoepassingsagentskappe se pogings om roekelose en nalatige bestuurders voor Vrouedag hok te slaan.
Krugersdorp-verkragtings ruk weduwee opnuut
“Was een man se dood en talle ander se aanranding dan nie genoeg vir die polisie om toe al teen onwettige myners op te tree nie?”
Afleggings by MTN beplan
Die vakbond Solidariteit sê MTN se planne om afleggings aan te kondig “terwyl die maatskappy se syfers ʼn reusesukses toon”, is “gevoelloos en immoreel”.
Geregtigheid vir Clover-slagoffers vertraag
Families van die oorlede Clover-veiligheidswagte sal nog langer moet wag vir geregtigheid om te geskied, nadat die saak weens onluste in die omgewing uitgestel is.
Opposisiepartye verenig teen Ramaphosa
Die partye eis dat pres. Cyril Ramaphosa tot verantwoording geroep moet word vir die “ernstige aanklagte” teen hom oor die Phala Phala-sage.
Meer bekend oor Piketberg-boer se dood
Agri Wes-Kaap het intussen sy skok oor die gru-daad uitgespreek en sê dit is onaanvaarbaar dat boere, hul werknemers en gesinne voortdurend in vrees moet lewe.
Pa gevonnis vir dogter se verkragting
Voordat die man sy dogter begin verkrag het, was hy vrygelaat vir die verkragting van ʼn 14-jarige meisie met wie hy glo in ʼn verhouding was.
Oud-Garsies blink uit by Statebondspele
Dié skool se alumni het reeds drie van Suid-Afrika se ses goue medaljes by die spele opgeraap.
Sesjarige val na sy dood
Paramedici het met hul aankoms by die woonstelblok in Gqeberha ʼn groep omstanders om ʼn kind sien saamdrom.
Mans jare ná plaasaanval, -moord gestraf
Van die beskuldigdes het aanvanklik uit polisieaanhouding ontsnap, maar is mettertyd weer vasgetrek.
Gemeenskap stuit ‘krag-boewe’ in hul spore
Drie boosdoeners het les opgesê nadat hulle glo probeer het om ʼn mini-substasie in die Zithobeni-township, duskant Bronkhorstspruit in Gauteng, weg te dra.
Wag by skool oorval, rekenaars gebuit
Die skool se veiligheidswag was ure lank vasgebind voordat hy homself kon bevry en hulp ontbied.
Gekloonde voertuig binne ure opgespoor
Owerhede sloer glo al maande lank om die betrokke motor en lisensieskyf op te spoor, maar private sekerheidsorganisasies kon dit binne ure regkry.