ʼn Leerder van St. John’s College beweer dat ʼn leerder van Michaelhouse hom ʼn rassistiese opmerking toegesnou het tydens ʼn sportgeleentheid tussen die twee spogskole.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Hitte kelder sjokoladesmeerrekord
“Hennie’s was so warm – met almal se asems en die pizzaoonde wat oortyd werk het die sjokoladesmeer heeltemal gesmelt.”
‘Goeie vriende’ vermoor dalk vermiste man
“Geen mens verdien dít wat met Hennie gebeur het nie.”
SA prof nou hoof van VN-universiteit
Ná ʼn “uitgebreide internasionale soekproses” sal prof. Tshilidzi Marwala die eerste boorling van Afrika wees wat hierdie rol vervul.
Sadie, Msomi dra SA se vlag by Statebondspele
Vanjaar se Statebondspele sal die grootste parasportprogram ooit vertoon en boonop vir die eerste keer in sy geskiedenis meer medaljebyeenkomste vir vroue (135) as mans (133) aanbied.
‘Mylpaal’ met aanstelling van nuwe adjunkhoofregter
Die aanstelling van regter Mandisa Maya as adjunkhoofregter is uit verskeie oorde verwelkom.
Flink reaksie fnuik inbraak op plaas
“Die boodskap is duidelik – daar moenie met plase en ondernemings wat verbonde is aan die plaaswag gesukkel word nie.”
Vrou gevonnis wat byna R13 miljoen steel
Die aanklagte teen Linda Ebersohn (59) se man en seuns is egter teruggetrek nadat sy skuld beken het.
Eerste vrou as adjunkhoofregter aangestel
“Haar aanstelling as adjunkhoofregter sal dien as ʼn baken van hoop vir talle jong vroue en hulle daarvan oortuig dat Suid-Afrika ʼn land van moontlikhede is – ongeag geslag, sosiale of ekonomiese omstandighede.”
‘Wes-Kaapse jeug kan Eskom help’ – premier
Dié provinsie is glo reeds besig om sy jeug op skoolvlak met die nodige vaardighede toe te rus om uitdagings soos beurtkrag te takel.
Geen ambulans, skandeerder vir sterwende jongman
Werner Beukes is in die Middelburg-distrikshospitaal oorlede nadat hy op ʼn ambulans moes wag om hom te vervoer na ʼn hospitaal met ʼn CT-skandeerder.
Swaar straf moet dronk bestuurders afskrik
“Dit gaan nie oor wraak neem of die speelveld gelyk maak nie, dit gaan daaroor dat standpunt ingeneem is oor dronkbestuur.”
Tronkstraf vir dronkbestuurder ná verloofdes sterf
Familie van die beskuldigde en die slagoffers het in trane uitgebars toe die vonnis opgelê is.
Borgtog geweier vir beweerde ontvoerder, geldeiser
Sihle Magubane (38) word daarvan beskuldig dat hy ʼn man ontvoer en oortuig het dat hy sy dogter gaan vermoor indien hy nie al die geld uit sy bankrekening trek nie.
Hlaudi moet miljoene opdok vir SAUK
Die omstrede voormalige bedryfshoof van die SAUK se aansoek om verlof tot appèl is Vrydag deur die hof van die hand gewys.
Mans brand wat aan kragopwekker werk
Die mans het glo die brandwonde weens ʼn elektriese skok opgedoen.
Hoof van meisieskool gepos
Die skorsing spruit uit die aanbevelings wat ʼn onafhanklike paneel gemaak het, wat bewerings van rassisme en wanbestuur by die skool ondersoek het.
Voorgestelde regulasies oor eksplorasiepermitte gekap
Die regering wil dit nou makliker en goedkoper maak om aansoek te doen om ʼn permit om olie en gas deur middel van hidrobreking te ontgin.
Winterreën vir noorde van die land voorspel
“Dit gebeur soms dat daar ʼn reusewolk oor die land beweeg wat ligte reën tot gevolg het.”
Minister van gesondheid toets positief vir Covid-19
“Dit dien as ʼn herinnering dat die pandemie steeds in ons midde is en dat mense steeds aangesteek word.”