“Vanaf November 2021 – ʼn tydperk van slegs 18 maande – is huiseienaars met betreklik beskeie R2 miljoen-verbande getref met verhogings van meer as R6 000.”
Verkenning van Suid-Afrikaanse staatseffekte
Suid-Afrikaanse aandele en effekte is sedert die begin van 2023 teen ’n skrikwekkende tempo verkoop. Dit is hoofsaaklik gedryf deur internasionale beleggers wat net bloot vertroue in ons ekonomie verloor. Dit is noodsaaklik dat jy jou beleggings teen onvoorspelbare ekonomiese faktore beskerm.
Só vaar SA bateklasse teenoor oorsese eweknieë
“ʼn Toename in die finansiële sektor bevorder ekonomiese groei, stabiliteit en skep nuwe werksgeleenthede.”
Die impak op my koopkrag
Die koopkrag van geld verwys na hoeveel van ʼn produk jou geld op verskillende tye kan koop. Soos pryse styg, kan jou geld minder koop en soos pryse daal, kan jou geld meer koop.
Gryslys nie noodwendig die einde van die wêreld
Suid-Afrikaanse grondstowwe bly egter gesog en dit gee hoop omdat daar ʼn groter internasionale vraag na edelmetale is gedurende tye van groot onsekerheid soos wat ons tans beleef met die oorloë en gerugte van oorloë.
Oorlogpraatjies laat Warren Buffett aandele verkoop
Die spanning tussen Amerika en China is nie nuwe nuus nie, maar die skielike verkoop van so groot aandeel in so ʼn betroubare internasionale maatskappy dui daarop dat die geopolitieke spanning selfs meer ernstig is as wat mens sou dink.
Jou beleggings en die rentekoersverhoging
“Moenie toelaat dat jy onverhoeds betrap word en jou beleggingsportefeulje ewe skielik die effekte van onsekerheid en vrees voel nie. Wees voorbereid om enige moeilike omstandighede te bowe kom.”
Die stryd van die aandelefondse: ʼn 10-jaar verhaal
Globale aandelefondse is waar die geld gemaak is, en of dit in die komende 10 jaar sal gebeur, moet nog gesien word.
Suid-Afrikaanse beleggers gaan die koste van gryslys tel
So, verwag en berei voor vir veranderinge as gevolg van die gryslys, maar dit is nie die einde van die wêreld nie.
Agoa in gedrang weens ‘diplomatieke dwaasheid’
Die enkele grootste multilaterale handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die VSA word nou ook bedreig deur Suid-Afrika se voortdurende afskeep van diplomatieke verhoudinge met die VSA.
Politiek gaan die begrotingsplan se sukses bepaal
Met pres. Cyril Ramaphosa se kabinetskommeling op die horison, is die samestelling van dié politieke “uitvoerders” nog onseker – iets wat deurslaggewend gaan wees vir die sukses van die 2023-’24- nasionale begroting.
Minimumloon, maksimum-skade?
Hoewel die voor- en nadele van ‘n minimunloon na heel logiese afleidings klink, is daar min sterk empiriese bewyse vir enige daarvan in die navorsingsliteratuur.
Die ander kant van die inflasiemuntstuk
Die realiteit is dat ons nou in ʼn wêreld van stygende pryse leef as gevolg van regerings wat môre se verbruik in vandag se verkiesingsiklus intrek.
Dollar se dae dalk getel
Die Amerikaanse ekonomie gaan steeds van krag tot krag, maar ekonome meen die desentralisering van geld is onafwendbaar.
Die repokoers gaan jou beursie laat ril!
Die monetêre beleidskomitee wil hê jy moet twee keer dink oor jou Swart Vrydag-aankope en jou Desember-vakansiebesteding. Dit is swaar vir almal, maar is al instrument wat die Reserwebank het om inflasie te probeer beheer.
Toe erf ons Eskom se skuld!
Waar dit tot nou toe betaal sou word deur hoër elektrisiteitspryse en reddingsboeie, gaan dit voortaan deur die belastingbetalers van die toekoms gedra word.
Basiese inkomstetoelaag: edel gedagte, slegte idee?
Die betaling van die R350 “Covid-toelaag” is hierdie jaar verleng, maar verval aan die einde van die regering se finansiële jaar in Maart 2023. Daar is uiteenlopende voorstelle oor hoe dit omskep kan word in ʼn basiese inkomstetoelaag.
Leer assebliéf lesse uit Britse mini-begroting!
Op die oomblik word daar les gegee in die Verenigde Koninkryk en met Suid-Afrika se eie mini-begroting om die draai moet ons oplet!
Die geleentheidskostes van beleidshervorming
Dit is net menslik om graag die verbeterings of voordele te wil hê sonder die koste, maar dit is nie hoe die lewe of beleidshervorming werk nie.
Ekonome: Ja, daar’s nog heelwat hoop
Nie net benodig Suid-Afrika se ekonomie groter groei nie, dit moet die regte soort groei wees om die ekonomie te transformeer en mense uit armoede te lig.