“ʼn Moderne dekorstyl word gekenmerk deur skoon lyne en ʼn minimalistiese gebruik van kleur én dekor.”
Gesoek: 2023 se topmatrikulante
Maroela Media versoek skole om die besonderhede van hul drie topmatrikulante te verskaf, wat waarskynlik nege en meer onderskeidings tydens die matriekeksamen gaan behaal.
Mej. SA binnekort op Paryse loopplank te sien
“Dit is so ʼn voorreg om in hierdie wonderlike stad, wat die episentrum van mode is, te wees.”
Audi neem Kyalami op horings
Audi se gevorderde bestuurskool se deure in Suid-Afrika is al geruime tyd toe, maar is pas weer by Kyalami geopen.
Dapper hond gered na inbrekers haar skiet
Phoenix, ʼn Africanis-teef, het gewapende rowers die stryd aangesê toe hulle by haar gesin se huis ingebreek het.
Kry só Hailey Bieber se blosende, besproete voorkoms
Haar jongste grimeertendens – die sogenaamde “strawberry girl make-up look” het skoonheidsliefhebbers die afgelope maand op sosiale media aan die gons gehad.
Luister: Rooi vlaggies by versorging van Alzheimer-pasiënte
Wanneer daar oor Alzheimer se siekte gepraat word, kan onderwerpe rondom versorging sensitiewe of moeilike gesprekke ontlok.
Kyk hoe dié brawe deelnemers fiksheidsreis op TV aanpak
ʼn Bekende aanbieder, ʼn sakevrou, ʼn parapleeg, ʼn vrou wat sukkel om swanger te raak, ʼn vrou wat borskanker oorleef het en ʼn vrou wat deur ʼn moeilike egskeiding is, is binnekort in kykNET se nuwe leefstylprogram te sien.
Watwou! Kyk so ʼn konvooi … honderde Jimnys vat pad
Enigeen wat Clarens in die Oos-Vrystaat die afgelope naweek in enige ander voertuig as ’n Suzuki Jimny besoek het, moes taamlik uit gevoel het.
‘Breinspeletjies vir slimkoppe’-wenners aangewys
Dié twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn stel van “Breinspeletjies vir slimkoppe” gewen.
Vat stink voete (en skoene) hierdie somer vas
Of jy nou hierdie somer in jou beste sandale, tekkies of vellies wil baljaar, hier is ʼn paar wenke om te sorg dat jy altyd jou beste (en varsste) voetjie voorsit.
Foto’s: Dié oord is idilliese vertrekpunt om Mauritius te verken
Danksy die eiland se ongerepte natuurskoon en multi-etniese bevolking, is daar veel meer as net pragtige vakansieoorde om te besoek.
Foto’s: Kom kuier in Yzerfontein
Die Weskus is sommer heelwat nader as wat ʼn mens dink, veral vir diegene wat reeds in die Moederstad kuier. Jip, ontsnap vir ʼn wyle van die stad se gejaag en gaan raak rustig in Yzerfontein.
Slimkop-leerder (15) se kop staan Nasa toe
“Sy is van dag een af ʼn uitblinker en is baie gedissiplineerd as dit by skoolwerk kom. As ek haar soek is sy by haar lessenaar agter die boeke.”
Kweek ’n bonsai as lekker lente-uitdaging
Tyrone du Toit van Bredasdorp se liefde vir bonsaibome kom al van sy kinderjare af. Hy vertel van sy reis en hoe maklik en vervullend dit is om dit as nuwe stokperdjie hierdie lente aan te pak.
Woema van ’n asemteug lei tot doktorsgraad vir koorleier
Tog lyk dit of die werklike geheim agter die dryfkrag nie die opheffende effek van sang en musiek was nie; dit was die impak van die kaliber diep asemhaling wat ʼn voorvereiste van koorsang is.
Jan Alleman kan nou verifikasie vir Instagram koop
Volgens Meta wil hulle met die verifikasiediens help om die toenemende probleem van skelmstreke en robotte op Instagram te bekamp.
Stellantis gaan eenton-bakkie in SA bou
Stellantis het bekend gemaak dat hy ʼn moderne motoraanleg in die Oos-Kaap gaan oprig as deel van ʼn belegging van R3 miljard in Suid-Afrika.
‘La’t wiel’ gooi weer wilde draai op die kassie
Hannes Visser skryf ‘La’t wiel’, wat al 540 episodes het, se sukses daaraan toe dat dit steeds die enigste toegewyde Afrikaanse motorprogram op TV is.
Wen: Nianell wil hê kinders moet speel-speel leer
Ronel het voor haar dood aan “Breinspeletjies vir slimkoppe”, ʼn aktiwiteitsboek wat kinders deur middel van beweging stimuleer, begin werk. Dié boek is aan Nianell se kroos opgedra, en dit is ná Ronel se dood eers gefinaliseer.