In Desember roep die Drakensberge ons. Halfpad op die pad see toe, steek ons vas tussen die rustige groen van oeroue reuse. Ons swenk van die N3 af terwyl vragmotors en vakansiegangers by ons verbysnel, vind ʼn grondpaadjie, ry oor ʼn ou treinspoor en stop voor ʼn bord: Welkom by Van Reenen.
Gee jou ontwerploopbaan ʼn hupstoot met dié ideale pos
Maklike webblaaie en mooi webblaaie is ʼn ingewikkelde konsep om te bemeester, en kundige ontwerpers is daarvoor nodig. Daarom is ʼn pos as UX- of UI-webontwerper uiters gesog.
Om jou voorwete te laat prut
Want koffie kom met kultuur, dit is tradisie, dis net soos vleisbraai en potmaak. Daarom hanteer ʼn mens koffie met respek.
Universiteit verbied kletsbot wat eksamen slaag
“Twee uit drie eksaminatore het die bot-geskrewe antwoordstel uitgeken.”
Luister: Aletté-Johanni se raad vir goeie selfbeeld
“’n Goeie selfbeeld is baie belangrik – dit gee jou meer selfvertroue, maak jou gelukkiger en meer positief.”
Foto’s: Die bootvaart van ’n leeftyd
Clifford Roberts het onlangs op een van Norwegian Cruise Lines se nuutste skepe ʼn onvergeetlike vaart vanaf Ysland meegemaak.
Skool vereer oudrugbylegende
Dr. Dawie de Villiers was hoofseun aan Hoërskool Bellville in 1958.
Karoo nuwe Afrikaanse skool ryker
Danksy die visie om wêreldgehalte onderrig aan meer plattelandse leerders te bied, spog die MOS-inisiatief nou ook met sy eerste hoërskool op Beaufort-Wes in die Karoo.
Luister: Kubermisdaad knou bekende aanlyn onderneming; eienaars gee raad
Content hosted by iono.fm Danksy platforms soos Facebook, Instagram, Twitter en TikTok kan selfs die kleinste sakeonderneming deesdae op ʼn bekostigbare manier handelsmerkbewustheid bou, kliëntediens…
Suzuki sit stormloop voort
Sy koddige naam ten spyt, die Fronx is ʼn algeheel moderne voertuig met stylvolle lyne en byderwetse tegnologie wat veral die oog sal vang van diegene wat hul avontuurlustige kant wil wys.
‘Rianette en die internet’: Só bestuur jy jou aanlyn voetspoor
In die jongste aflewering van “Rianette en die internet” praat Rianette Leibowitz oor die krummels wat jy al langs die kuberhoofweg laat val en sonder jou wete jou digitale voetspoor vorm wat jou in ʼn goeie lig kan stel, of dalk aan die hakskeen kan byt.
Laerskoolmeisie wil stigma oor menstruasie hokslaan
Dié gr. 6-leerder het met haar sakgeld vir elke meisie in haar graad ʼn sakkie gegee waarin hulle hul sanitêre doekies kan bêre.
Luister: Proe’toria-fees nou ‘nóg groter, beter’
Bobby van Jaarsveld sluit Saterdag aan by die rits gewilde musikante op die Proe’toria-verhoog en Sondag skop die fees af met lofprysing en gebed.
Op berge en in dale… hierdie Honda loop lékker
Die Honda CBX500X is meer as genoeg om jou drome vlerke te gee, skryf Brian Cheyne ná sy naweek weg met dié motorfiets wat elke kinkel en draai met vertroue pak.
Help jou gr. 8-kind só met nuwe maats, invloede
Jou kinders hou jou fyn dop wanneer hulle nuus met jou deel of jou in hul vertroue neem. Maak dus seker die wag voor jou mond is op sy pos en versterk só die band tussen julle.
Japtrap-wenke vir ʼn gesellige tafel
ʼn Mooi gedekte tafel laat ʼn tuisgemaakte ete sommer lekkerder smaak.
Wiele2Wiele ry met VW Golf R
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen se bioniese Golf R en gesels oor Mercedes-Benz se elektriese motors.
Groot onderbreking by Microsoft
Die onderbreking kom nadat Microsoft – wat meer as 220 000 mense in diens het – verlede week planne aangekondig het om 10 000 werkers af te lê.
Nuwe motors vir die nuwe jaar
2023 beloof om groot opwinding in die motorbedryf te bring met talle nuwe modelle wat dié jaar die lig sal sien – hier is ʼn paar wat ons aandag getrek het.
Dié polsende, vrolike skakering is die kleur van die jaar
Die kleur van 2023 is…